Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Butterworth besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Butterworth.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Butterworth akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Butterworth Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Butterworth Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Butterworth

Luyolo Guest Lodge is 'n luukse instansie in Uitbreiding 7 wat 'n voorstad in Butterworth met 'n uitsig oor die dorp is. Die gaste lodge bied verblyf aan wat ideaal vir sake- en ontspanningsreisigers is. Verblyf is...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Butterworth

Lilitha Guest Lodge & Conferencing bied bekoorlike, luukse gehalte-verblyf, uitstekende diens en pragtige dekor. Dit is die ideale basis vir sakereisigers en vakansiegangers. Verblyf word in 7 kamers met koningingr...

Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Butterworth

Great 7 Guest House is gerieflik geleë in 'n stil woonbuurt naby die middedorp in Butterworth in die Oos-Kaap. Butterworth bied maklike toegang tot die N2 en is net 111 km van Oos-Londen af. Daar is munisipale swem...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Butterworth

Palm Springs B&B en Selfsorg is op die N2 tussen Kaapstad en Durban in Butterworth geleë. Palm Springs B&B bied 4 slaapkamers, 2 en suite met storte en nog 'n bad en stort met die gang af. Tariewe sluit ontbyt in. ...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Butterworth

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Amathole-distrik, Grens Area

Outspan Safaris is in 'n privaat wildreservaat, 60 km buite Oos-Londen langs die N2 in die rigting van Durban. Verblyf word in gerieflike suites aangebied en elke suite het slaapplek vir 2 tot 3 volwassenes. Elke k...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R880
per nag (plek vir 4)
Lodge in Amathole-distrik, Grens Area

Matola Private Game Reserve is in die Kubusivallei, 20 km vanaf Komga, en bied vreedsame verblyf met pragtige uitsigte. Daar is 6 grasdak-chalets met slaapplek vir 4 gaste elk. Die chalets bied uitsigte oor die omg...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Buffelstad, Grens Area

Benmore Lodge is in die ongerepte bosveldse platteland geleë en is net 4 km vanaf Keimond. Verblyf word gebied in chalets met slaapplek vir 4 of hutte met slaapplek vir 6 gaste. Dié eenhede het koninggrootte- en ...

Vanaf
R1 740
per nag, vir 2 mense
Hotel in Wildekus, Grens Area

Trennerys Hotel is in Qolora Mouth, net 'n klein entjie se ry noord van Oos-Londen geleë. Die hotel bied 'n ouwêreldse bekoring en eg Suid-Afrikaanse gasvryheid. Die skilderagtige, ongerepte Wildekus is die perfek...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Keimond, Grens Area

Kay's Keia in Keimond bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doeninge en besienswaardighede. Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers en ...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Keimond, Grens Area

DeWetsRus is 'n selfsorg-eenheid vir 8 gaste in Keimond met 'n lieflike uitsig oor die rivier. Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers, elkeen met 'n dubbelbed, en 3 badkamers met baddens of storte. Die h...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Butterworth akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za