Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 5913 resensies.
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Road Lodge Port Elizabeth"Ek gaan soontoe vir besigheid en nie vakansie nie."
Oesterbaai, Sarah Baartman-distrik
Old Ladder"'n Pragtige stil en skoon strand in 'n veilige omgewing ver weg van die stad se gewoel."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Opi-See"Baie mooi dorp, maar net die wind wat erg is."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Martinique Cove 6"Ek hou nie van die bestemming nie, want die wind waai te veel en die water is te koud, maar dis my eie opinie. Ons het slegs gebly as eindbestemming vir die TransBaviaans fietswedren."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
And The Cow Jumped Over The Moon..."Op 'n Maandag min eetplekke oop en van die winkels was gesluit."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Wilmot Cottages"Pragtige area en see met lekker restaurante."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
The Bethesda"Dis nie vir jou besige tiener nie, so los hom by vriende en kom ontspan en geniet die vrede wat die dorpie bied."
St. Francis, Sarah Baartman-distrik
Palms on Ibiza"Veilig, rustig, mooi, baie restaurante, seesand en strande fantasties."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Stone Haven at Nieu Bethesda"Baie lekker dorpie met baie eetplekke en selfs 'n plek om die rugby te kyk in Boetie's Pub."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Close and Comfy"Lekker plek om in te kuier en sal dit beslis weer doen."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Dolphin View Guesthouse"Jeffreys Bay would always be a place to be at. Everything is so close to the amazing beach and when the weather is hot it just makes the visit there so much more worth it."
Makhanda (Grahamstad), Sarah Baartman-distrik
Somerset Lodge"Alhoewel die infrastrutuur en paaie werk nodig het en die water tekort moeilik is, was ons verras met die mooi universiteitsgeboue en fasaliteite, asook die fantastiese restaurante waar ons geëet het - Fork & Dagger en die burgers by Major Fraser was uit die boonste rakke."
Boesmansriviermond, Sarah Baartman-distrik
River Cottage"Die rivier is iets om te beleef. Dis asof die see sy arm uitgestrek het na die binneland toe, daar is 'n oorvloed van vis en voëllewe en natuurskoon."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Madiolyn"Dit is 'n baie vriendelike dorp met alles wat jy nodig het."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Shells on the Beach OLD"The potholes needs some attention."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
@ Canruss Self-catering"Mooiste stad. Sal baie graag weer wil terug trek. Vriendelike mense en baie gerieflik en maklik om in te ry. Daar is ook baie besienswaardighede om te doen."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
A&A Guesthouse"Port Elizabeth bied baie aan besoekers."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Kowie River Guest House"The beaches are among the finest in South Africa. The Kowie River is absolutely stunning. There are some amazing restaurants to enjoy. The whole CBD, however, looks like a bit of a dive and could do with a serious cleanup."