Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Sarah Baartman District

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 5913 resensies.

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Ocean View Guest House

"It is a bustling town with many surf shops and restaurants and a good boardwalk along the beach."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik

Chameleon Lodge

"Daar is baie keuses vir die natuurliefhebber."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Cabana 8

"Very good holiday location."

Makhanda (Grahamstad), Sarah Baartman-distrik

Acorn Cottage Bed and Breakfast

"Pragtige dorpie met vriendelike mense, maar ongelukkig deur die munisipaliteit/regering gefaal. Daar was wel munisipale werkers wat van die vele slaggate reggemaak het tydens ons besoek."

Makhanda (Grahamstad), Sarah Baartman-distrik

Wishford Cottage on Worcester

"Great during the festival, but tired as a town."

Joubertina, Sarah Baartman-distrik

Le Bocage Guest House

"Joubertina is ideaal geleë en kan definitief as toeristebestemming bemark word. Die gemeenskap moet oorweeg om 'n geïntegreerde poging met alle rolspelers, nl. munisipaliteit, sakekamer, gemeenskappe, landbou en die plaaslike ekonomiese beamptes van stapel te stuur om die sentrale besigheidsarea bietjie te "rejuvenate" en ook geleenthede vir die verskeie gemeenskappe te skep sodat hulle klein en medium asook ander besighede kan vestig. Die dorp en streek se produkte en kunswerke as voorbeeld kan deur sulke besighede bemark word. Selfbemagtiging/bemagtiging veral in dorpies, soos Joubertina, waar werksgeleenthede min is, moet geleenthede gesamentlik vir almal maar veral die agtergeblewenes geskep word."

Port Alfred, Sarah Baartman-distrik

The Beach Cabin

"There aren't too many attractions in Port Alfred but it is indeed a very pretty town."

St. Francis, Sarah Baartman-distrik

Perrywinkle

"Winderige plek, paaie word beslis nie onderhou in die dorp self nie, maar die mense is redelik vriendelik en toeganklik."

Makhanda (Grahamstad), Sarah Baartman-distrik

Amazing Grace

"Great to stay over for the festival."

Port Alfred, Sarah Baartman-distrik

Ripples Beach House

"Als wat jy nodig het, genoeg om te doen in en om PA as die weer nie saamspeel nie. Mense is vriendelik maar wees net versigtig, diefstal is hoër as voorheen so wees ekstra versigtig by huis en in die dorp."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik

Welbedacht Estate Self-catering Accommodation

"We personally do not like PE and will not go there on holiday."

Sarah Baartman-distrik

Karoo Vrede

"Die hoofpaaie word onderhou en padaanwysings/tekens is duidelik/voldoende."

Makhanda (Grahamstad), Sarah Baartman-distrik

A White House Guest House

"Dit is heerlik tydens die kunstefees. Die slaggate is egter 'n groot probleem."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Dio Dell 'Amore

"A town riddled with potholes in all the roads."

Joubertina, Sarah Baartman-distrik

Cornelia's Field Guest Cottage

"Tweeriviere is 'n wonderlike rustige plek. So 'n regte plattelandse gehuggie. Wonderlike atmosfeer."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Paradise Self-Catering Units

"Fantastic, beautiful beach. The town is a bit tired and in need of some TLC. Lots of potholes!"

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik

Close and Comfy

"Net nie my tipe stad nie, maar ek is seker baie mense is mal daaroor."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

La Caribe 60

"In wintermaande nie veel te doen nie want daar is meesal net buitelugaktiwiteite om te doen en mense wat nie regtig drink nie, kan jy net soveel kroeë en restaurante besoek."

Joubertina, Sarah Baartman-distrik

Le Bocage Guest House

"Joubertina is mooi skoon en voel veilig, maar nie daar is nie veel om te sien of te doen nie."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Cabana 8

"Gevestigde vakansiedorp."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Houtbosch Bay Honeymoon Suite with Hot Tub

"So close to PE and once you get to Houtboschbaai, it feels like you are living in the middle of nature, yet restaurants and shops are so close."

Port Alfred, Sarah Baartman-distrik

Villa Majestic for Exclusive Accommodation

"Not many activities, but then the weather at this time of the year wouldn't permit it."

Blad
Blad 3 - Wys 61 tot 90
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem