Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (30)
B&Bs (3)
Gastehuise (13)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Caledon

4.1 / 5  
volgens 84 resensies
Lees regte resensies van Caledon van 84 geverifieerde gaste.
Indien jy Caledon besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Caledon.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Caledon akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Caledon Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Caledon Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 50 km vanaf Caledon

Vanaf
R2 180
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Blue Crane Farm Lodge is teen die hange van die Houwhoekberge, langs die pragtige Van Der Stelpas en net 6,4 km van Botrivier af. Verblyf word in 4 moderne selfsorgkothuise, wat elkeen slaapplek vir 4 gaste het, ge...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Botrivier, Wes-Kaap

The Blue Horizon House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis in Botrivier. Gaste kan agteroor sit en die uitsig oor die Overberg se wynlandgoedere en op die berge in die verte geniet. Die uitsig k...

Vanaf
R1 560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hemel-en-Aarde Vallei, Wes-Kaap

Endless Vineyards at Wildekrans Wine Estate is ongeveer 70 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe geleë en 30 km vana Hermanus. Dit is die ideale basis om die skilderagtige Overberg te verken met talle besienswaa...

Vanaf
R48 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Stanford, Wes-Kaap

Perivoli Lagoon House is ’n villa met 4 slaapkamers in ’n ongerepte wildreservaat wat ’n uitsig oor die Klein River-strandmeer en op die berge bied. Hierdie kontemporêre villa is vir eksklusiewe gebruik beski...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR550
R468
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Kleinrivier Gastehuis is op 'n lieflike plaas op die oewer van die Kleinrivier, 25 km van Caledon af. Die plaas is in die Overberg-streek naby Gansbaai, Hermanus, wynkelders in die Hemel en Aarde-wynvallei, Strandve...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Oudekraal is 'n huis op 'n werkende plaas 26 km van Caledon en 30 km van Napier af. Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 'n koningingr...

20% af Aanbod!
VanafR2 000
R1 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Botrivier, Wes-Kaap

Botties Selfsorg is in Botrivier en bied gerieflike selfsorg-verblyf. Verblyf is beskikbaar in 'n huis vir 6 gaste met 3 en suite-slaapkamers, 'n kombuis, eetarea en 'n sitkamer. Die kamers het elk 2 driekwartbedde...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Botrivier, Wes-Kaap

Lavender Avenue Guest Room is 'n kamer in die gasheer se huis in die dorpie Botrivier. Die eienaar bestuur die gastehuis en dit is die perfekte oornagplek vir gaste op pad na verskeie bestemmings in die Overberg. V...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 200
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stanford, Wes-Kaap

Rivers End Farm is op die oewer van die Kleinrivier-strandmeer in 'n voëlbewarea net 7 km vanaf Stanford. Verblyf is beskikbaar in 'n luukse selfsorg-houtkothuis en 'n klassieke karavaan. Die kothuis is op stelte...

Vanaf
R3 300
per nag, vir 2 mense
Lodge in Overberg, Wes-Kaap

Blue Gum Country Estate is weggesteek in die vallei wat grens aan Stanford, net buite Hermanus. Dis 'n werkende wynplaas en hier word wingerde ontwikkel. Hierdie pragtige stukkie paradys is 52 akker groot en is idea...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Welkom by die Caledon akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]