Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (28)
B&Bs (5)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (16)

Resensies van Calitzdorp

4.2 / 5  
volgens 199 resensies
Lees regte resensies van Calitzdorp van 199 geverifieerde gaste.
Indien jy Calitzdorp besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Calitzdorp.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Calitzdorp akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Calitzdorp Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Calitzdorp Akkommodasie

27 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Calitzdorp

Port Wine Guest House is 'n historiese gastehuis in Calitzdorp en is op die bekende Roete 62. Dié stylvolle huis dateer uit die 1830's, bied 'n uitsig oor die wingerde en is stapafstand vanaf al die kelders, kunsga...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Calitzdorp

De Wawielhuis Calitzdorp is in die pragtige en bekoorlike dorpie Calitzdorp op Roete 62 in die hartjie van die Klein-Karoo geleë. De Wawielhuis is in die vroeë 1900's gebou en hierdie Victoriaanse huis spog met Or...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
B&B in Calitzdorp

Klokkies B&B is net 3 km buite Calitzdorp geleë en beskik oor pragtige kamers vir 'n rustige kuier. Gaste kan Kamer 1 of Kamer 2 bespreek. Die kamers het elkeen 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n s...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
B&B in Calitzdorp

Hierdie bekoorlike gastehuis is geleë op 'n kleinhoewe in die Klein-Karoo aan die rant van Calitzdorp, 300 m van die hoofpad en 50 km wes van Oudtshoorn. Die gastekamers kyk uit oor 'n luisterryke tuin met 'n klom...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Calitzdorp

Calitzdorp Country House is bekend vir rustigheid, bederfde luuksheid en fynproewersmaaltye. Minder as 4 ure van Kaapstad op Roete 62, "die langste wynroete in die wêreld", lê Catlitzdorp - die portwyn kapitaal ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R570
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Calitzdorp

The Calitz is 'n bekoorlike gastehuis in Calitzdorp, slegs 4 uur se ry van Kaapstad af. Calitzdorp is die "poort tot die Tuinroete" en is op die skilderagtige Roete 62 geleë. Dit staan ook bekend as die "porthoofst...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Calitzdorp

Die Dorpshuis Guesthouse and Restaurant is sentraal in Calitzdorp geleë. Dié rustige dorpie skuil op die R62 in die hartjie van die Klein Karoo. Die huis dateer uit die laat 1800's en was 'n gesogde woonhuis vir '...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Calitzdorp

Matjiesvlei Cottages is in Matjiesvlei, aan die voorheuwels van die Swartberge, slegs 16 km vanaf Calitzdorp geleë. Die magiese berguitsigte en die vallei se plaasaktiwiteite bied 'n rustige atmosfeer. Die vallei i...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Calitzdorp

365 On St Helena bied sakpasverblyf in Calitzdorp op die R62 aan gaste. Hierdie rustige en troeteldiervriendelike gastehuis is die ideale oornagverblyf vir diegene onderweg na Kaapstad of Port Elizabeth. Daar is in...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Calitzdorp

Anna Sophia bied bekostigbare, skoon en netjiese verblyf met 'n ongekunstelde plattelandse atmosfeer wat die Karoodorpie-tema van Calitzdorp weerspieël. Dié kothuise is die ideale plek vir moeë reisigers om te on...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Calitzdorp akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za