Indien jy Calitzdorp besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Calitzdorp.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Calitzdorp Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Calitzdorp accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Calitzdorp akkommodasie
48 lekke plekke om te bly
Swartberg Wilds is aan die voet van die majestueuse Swartberge in die hartjie van die Klein-Karoo geleë en ideaal v...
Black Eagle Creek is 'n bekoorlike houthuisie in 'n wilde, skilderagtige omgewing op 'n plaas sowat 6 km vanaf Vanw...
Sionshoop Guest Farm bied gerieflike selfsorg-eenhede 6 km vanaf Van Wyksdorp en het 'n pragtige uitsig op die Lang...
Swartberg Country Manor skuil op die Voorbedacht Plaas in die Kangovallei aan die voorheuwels van die wêreldbekende...
Karoo 62 Escape - Luxury Bush Lodge bied selfsorgverblyf in 'n skilderagtige privaat natuurreservaat langs die beke...
Karoo 62 Escape - A-Frame is op 'n skilderagtige privaat natuurreservaat langs die Roete 62 in die Klein Karoo. Kar...
Karoo 62 Escape - Chalet Eland bied selfsorgverblyf in 'n skilderagtige privaat natuurreservaat op die bekende Roet...
Karoo 62 Escape - Chalet Kudu is 'n selfsorg-chalet in 'n privaat natuurreservaat op Roete 62 in die Klein-Karoo. D...