Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Calvinia

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Calvinia bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 554 resensies.

Calvinia

Donkieshoek

"Mooi en skoon dorp met al die winkels en restaurante soos benodig."

Calvinia

Tarantula Guesthouse

"Pragtige Karoodorp. "

Calvinia

Ligthart Huis

"Warm harte en warm mense tydens 'n baie koue en donker naweek."

Calvinia

Tarantula Guesthouse

"Calvinia is skoon, pragtige ou geboue bly instand gehou."

Calvinia

Calvinia Guesthouse

"Ek weet te min van Calvinia om dit aan te beveel as toeristebestemming. Het net gebruik as oorslaap op my reis."

Calvinia

Tarantula Guesthouse

"Lekker geëet Sondagaand by Blou Naartjie. Koop gerus vleis by Calvinia-slaghuis!"

Calvinia

Tarantula Guesthouse

"Baie lekker geëet by Die Blou Nartjie."

Calvinia

Rolbos Guest House

"Dis 'n mooi dorpie tussen die Hantamberge en 'n mens voet veilig daar. Voorwaar aan te beveel."

Calvinia

Tarantula Guesthouse

"Mooi, plattelandse dorpie, mense vriendelik. "

Calvinia

Katryns

"Calvinia se mense het swaar gekry onder 'n lang droogte. Hulle doen baie om toeriste na hulle dorp te lok. Uitstekende oorslaap plek op pad Kgalagadi toe."

Calvinia

Calvinia Magic Garden

"Pragtige berge en rustige dorpie. Rus vir jou siel."

Calvinia

Calvinia Guesthouse

"Ek kan die dorp aanbeveel. Beslis 'n besoek werd."

Calvinia

Katryns

"Calvinia is beslis 'n diamant in die woestyn!"

Calvinia

Die Blou Nartjie

"Mooi dorpie met vriendelike mense."

Calvinia

Kleinplasie Gastehuis

"Gaan definitief weer besoek en wil graag Vleisfees bywoon. "

Calvinia

Carmel Villa

"Mooi dorpie met interessante winkeltjies en eetplekke en mooi, ou geboue. Die Blou Nartjie Restaurant is fantasties. Die beste lamstjops ooit en die groente en slaaie is heerlik. Personeel is ook baie vriendelik. Calvinia Vleis verkoop heerlike biltong."

Calvinia

Die Lemoenhuis

"It's not a destination, it's a useful stopover."

Calvinia

Die Blou Nartjie

"Platteland op sy beste!"

Calvinia

Rebunie Self-catering

"Pragtige skoon dorp en daar was reeds vroegoggend op 'n vakansiedag mense besig om rommel in die strate op te tel. Hoop dis nie net omdat die dorp 'n mededinger is vir KykNet se "dorp van die jaar" nie!"

Calvinia

Rolbos Guest House

"Goed as 'n oornagbestemming."

Calvinia

Oriebruggie Accommodation

"Lieflike dorpie met baie vriendelike mense en uitstekende kos by Hantam Huis."

Calvinia

Oriebruggie Accommodation

"Calvinia is vir ons 'n besonderse mooi en skoon plek. Sy ou geboue en historiese plekke is pragtig."

Calvinia

Calvinia Magic Garden

"Lekker rondloop. Alles is bymekaar."

Calvinia

Hamtam Klipwerf Gastehuis

"Very friendly and helpful community."

Calvinia

Carmel Villa

"Goeie oornagstop in die reis tussen Pretoria en Kaapstad."

Calvinia

African Dawn B&B

"Wonderful."

Calvinia

Handvol Gruis Gastehuis

"Bietjie vêr vir 'n lang naweek, maar beslis die moeite werd."

Calvinia

Carmel Villa

"Dit is die moeite werd om die museum te besoek en ek het reeds gedurende die vorige besoek die park besoek."

Calvinia

Rebunie Self-catering

"Dis 'n skoon dorp wat deesdae amper raar is."

Calvinia

Die Hok Selfsorg en Kampering

"Netjiese dorp en ons kon lekker bekostigbare pizza by Cielas pizza eet."

Blad
Blad 5 - Wys 121 tot 150
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem