Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (24)
B&Bs (2)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (21)

Resensies van Calypso Beach

4.7 / 5  
volgens 80 resensies
Lees regte resensies van Calypso Beach van 80 geverifieerde gaste.
Indien jy Calypso Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Calypso Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Calypso Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Calypso Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Calypso Beach Akkommodasie

24 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Calypso Beach

7 Samos is 'n ruim selfsorghuis vir 6 gaste in Calypso Beach en is 100 m vanaf die strand. Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers wat badkamers met 'n bad en 'n storte deel. Die hoofslaapkamer het 'n kon...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Calypso Beach

Crystal Lagoon Lodge reg teen die Langebaan-strandmeer geleë - 'n uiters gesogte ligging! Met net 'n plankpaadjie as grens tussen jou en die see en 'n paar houttrappies tot by die strandmeer met pragtige skulpies w...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Calypso Beach

West Coast Life Lodges bied verblyf reg op die seefront in Langebaan met 'n pragtige uitsig oor Calypso-strand. Die kamers wat na die see front bied 'n 180º-uitsig oor die see vanuit groot vensters. Die sakpaskame...

Vanaf
R4 298
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Calypso Beach

Tenos Manor is 'n moderne selfsorghuis op die Calypso Beach-landgoed op Langebaan se strandfront. Hierdie vakansiehuis bied 'n pragtige uitsig oor die see van die agterstoep af. Die dubbelverdiepinghuis het slaapp...

Vanaf
R4 117
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Calypso Beach

28 Chios Close is ‘n pragtige drieverdieping-selfsorgvilla in 'n stil doodloopstraat in Calypso Beach in Langebaan. Daar is 'n houtpaadjie wat na die strand lei wat die verblyf privaat en eksklusief maak. Calypso ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Calypso Beach

Sunset Estate Guest Room is in 'n privaat huis met 'n aparte ingang op die Sunset Landgoed. Dié veilige landgoed is in Langebaan en is net 550 m van Calypso-strand, 1,2 km van die gewilde Strandloper Restaurant, 2 ...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Calypso Beach

Calling Carpathos is op 'n sekuriteitslandgoed in Calypso Beach, Langebaan. Die huis is 400 m vanaf die strandfront. Dié huis het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en ...

Vanaf
R5 320
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Calypso Beach

Calypso Mansion is 'n tripelverdieping-selfsorghuis in 'n veilige residensiële area van Langebaan. Dié vakansiehuis is ideaal vir 12 gaste, wat op soek is na gerieflike verblyf met lieflike uitsigte, naby die stra...

Vanaf
R1 635
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Calypso Beach

Doxie Inn is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Calypso Beach in Langebaan. Dié vakansie-eenheid is naby die strand en Mykonos Casino. Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Calypso Beach

23 Coral Blue bied gehalteverblyf in Calypso-strand in Langebaan aan 'n gesin of 'n groep vriende, en dis slegs 600 m, al langs 'n voetpaadjie, van die strand af. Dit is ook naby verskeie winkels, restaurante, doend...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za