Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (24)
B&Bs (2)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (21)

Resensies van Calypso Beach

4.7 / 5  
volgens 76 resensies
Lees regte resensies van Calypso Beach van 76 geverifieerde gaste.
Indien jy Calypso Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Calypso Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Calypso Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Calypso Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Calypso Beach Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Calypso Beach

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mykonos, Langebaan

Kaliva 358, Langebaan Apartment bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n tweeslaapkamerwoonstel in die Club Mykonos Oord. Die oord is langs Langebaan se strandmeer binne loopafstand van die strand af geleë. Di...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Mykonos, Langebaan

10 Syros Street, Skiathos Bay is 'n dubbelverdiepinghuis in Langebaan wat ingerig is vir selfsorg. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby heelwat geriewe aan die Weskus. Die huis is volledi...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mykonos, Langebaan

The Loft House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dubbelverdiepinghuis met 2 slaapkamers wat in Langebaan geleë is. Die huis is stapafstand van Club Mykonos, die strand en Laguna Mall af. Dié huis het slaapple...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Mykonos, Langebaan

The Lighthouse is in Skiathosbaai in Langebaan geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesinsvakansie in dié gewilde vakansiebestemming. Die eenheid is naby alle geriewe, doendinge en besienswaardighede vir die hele g...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Mykonos, Langebaan

Amorgos Place is 'n selfsorghuis wat in Skiathos, Langebaan geleë is. Dié Weskusdorp is sowat 'n uur se ry vanaf Kaapstad en is die ideale plek vanwaar die Weskus en besienswaardighede in die omgewing verken kan w...

Vanaf
R1 060
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mykonos, Langebaan

Raaswater@WestCoastLife Collection is in die gewilde Club Mykonos-oord in Langebaan aan die Weskus geleë. Daar is 2 selfsorwoonstelle waarvan die een slaapplek vir 8 en die ander slaapplek vir 4 het. Die eerste ...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Mykonos, Langebaan

14 Mykonos Street is 'n selfsorg-vakansiehuis in 'n strandmeerdorpie aan die Kaapse Weskus. Langebaan is net 'n uur se ry van Kaapstad af. Dit is die ideale bestemming as jy die Weskus en die magdom besienswaardighe...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Mykonos, Langebaan

Andros Skiathos is in die bekoorlike kusdorpie Langebaan geleë. Die huis is ten volle toegerus vir selfsorg en is gerieflik geleë, stapafstand van Club Mykonos met sy casino, restaurant, strand en ander geriewe af...

Vanaf
R2 101
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Langebaan Country Estate

Aquila Covo is in die Langebaan Golf Estate geleë. Die lieflike dubbelverdieping-drieslaapkamerhuis is modern, ruim en gemaklik en stylvol ingerig met gehalte meubels. Die huis bied lieflike see-uitsigte vanuit alb...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mykonos, Langebaan

Terrace 563 @ Mykonos is 'n selfsorgwoonstel met slaapplek vir 2 gaste in Langebaan se gewilde Club Mykonos Resort aan die Weskus. Die woonstel is op die tweede verdieping en kan moontlik ontoeganklik wees vir diege...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za