Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Cape Cross besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Cape Cross.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cape Cross akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Cross Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Cape Cross Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 680
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Cape Cross

Cape Cross Home is 1 van die 8 unieke huise wat in Cape Cross Namibië geleë is, 'n redelike afgeleë landstreek ongeveer 60 km noord van Hentiesbaai en 120 km noord van Swakopmund. Aan die 1 kant is die oseaan en ...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Cape Cross

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 11)
Selfsorg in Hentiesbaai, Namibia

Kiewiet bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n strandkothuis met 3 slaapkamers en 'n woonstelletjie. Die kothuis is oorkant die strand in Hentiesbaai. Die huis het 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n ooppla...

30% af Aanbod!
VanafR5 295
R3 707
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Hentiesbaai, Namibia

Winston Beach House is in Hentiesbaai geleë en bied gehalteverblyf in ‘n selfsorghuis. Dis teen die kus en bied ‘n pragtige see-uitsig. Dié dubbelverdiepinghuis bied 6 kamers en het slaapplek vir 12. Die hoof...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hentiesbaai, Namibia

Stubenrauch bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis in Hentiesbaai. Die eiendom is naby die see en gaste kan see-uitsigte van die huis af geniet. Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n...

Vanaf
R1 410
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hentiesbaai, Namibia

Desert Rose is slegs ’n paar meter vanaf die pragtige strand in Hentiesbaai, Namibië. Dit spog met ’n asemrowende see-uitsig en is ideaal vir natuurliefhebbers. Gaste kan op die strand ontspan, die duine verken...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hentiesbaai, Namibia

Desert Rose bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle tweeslaapkamer-woonstel langs die strand in Hentiesbaai. Die voortuin bied 'n pragtige uitsig oor die see. Die huis het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gas...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hentiesbaai, Namibia

Huis Klipdrift Self-catering skuil in Hentiesbaai, 'n vissersdorpie op die randjie van die Namibwoestyn. 'n Mens volg die Swakopmunpad of die Spitzkoppepad om dié dorpie met al sy puik visvangplekke en vakansieverm...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Hentiesbaai, Namibia

13 Palms is in die kusdorp, Hentiesbaai. Dis naby verskeie plaaslike besienswaardighede, winkels en restaurante en bied die ideale ligging vanwaar gaste die Skedelkus kan verken. Verblyf word in die hoofhuis en 2 ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Hentiesbaai, Namibia

HouseOnduri bied selfsorgverblyf en is in Hentiesbaai in die Erongo-streek van Namibië geleë. Verblyf by HouseOnduri beskik oor 2 eenhede wat, onderskeidelik, slaapplek vir 7 en 9 gaste het. Elke eenheid het 'n p...

Vanaf
R960
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hentiesbaai, Namibia

Crown Court 8 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis in 'n sekuriteitskompleks in Hentiesbaai. Die kompleks is lekker naby winkels en restaurante. Die huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za