Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Cape Cross besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Cape Cross.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cape Cross akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Cross Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Cape Cross Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Cape Cross

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hentiesbaai, Namibië

CMeeu is 'n gerieflik gemeubileerde vakansiehuis vir 6 gaste in Hentiesbaai. Die houthuis beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n bad en 'n stort deel. Elke kamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens is op di...

Vanaf
R1 440
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hentiesbaai, Namibië

Park Village 40 is 'n gerieflike drieslaapkamer-vakansiehuis in 'n sekuriteitskompleks in Hentiesbaai. Die kompleks is naby die see. Dié huis het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea met 'n binne-bra...

Vanaf
R1 440
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hentiesbaai, Namibië

Park Village 45 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis met 3 slaapkamers. Die huis is in 'n sekuriteitskompleks in Hentiesbaai, naby die see. Die huis het 3 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-leefa...

Vanaf
R1 035
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hentiesbaai, Namibië

Desert Rendezvous is 'n luukse gastehuis in die hartjie van Hentiesbaai, Namibië. Hentiesbaai is die visvangmekka van Namibië en ook die poort na die Skedelkus, Damaraland, Kaokoveld, die Etosha Wildreservaat, die...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Hentiesbaai, Namibië

Henties Oases is in Hentiesbaai, Erongo en bied gehaltegesinsverblyf. Dit is naby die strand, winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Verblyf bestaan uit 2 eenhede, elk met 2 kamers en slaapplek vir ...

Vanaf
R1 920
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Hentiesbaai, Namibië

Sarah's Place 6 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n huis met 4 slaapkamers in 'n sekuriteitskompleks in Hentiesbaai. Die kompleks is naby die see. Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, en 'n oopplan-kom...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Hentiesbaai, Namibië

Sarah's Place Nr 5 is in 'n veilige meenthuiskompleks met 8 residensiële eenhede geleë. Dis in Hentiesbaai aan die Skedelkus en gaste kan die area met verskeie doendinge en besienswaardighede verken. Dis 'n dubb...

Vanaf
R4 588
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Hentiesbaai, Namibië

De Koning bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gemeubileerde huis met 5 slaapkamers reg by die see in Hentiesbaai. Die huis beskik oor 5 slaapkamers met 'n dubbelbeddens, 5 badkamers, 'n ruim leefarea en eetarea m...

Vanaf
R1 440
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hentiesbaai, Namibië

Victoria Court 1 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis in 'n sekuriteitskompleks in Hentiesbaai. Dié huis is lekker naby die see. Victoria Court 1 het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gaste-toile...

Vanaf
R1 440
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hentiesbaai, Namibië

Victoria Court 4 bied gemaklike selfsorg-verblyf in ’n huis met 3 slaapkamers in ’n sekuriteitskompleks in Hentiesbaai. Die kompleks is lekker naby die see. Die huis het 3 slaapkamers, 2 badkamers en ’n ooppl...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za