Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Cape Cross besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Cape Cross.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cape Cross akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Cross Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Cape Cross Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Cape Cross

Vanaf
R1 440
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hentiesbaai, Namibië

Victoria Court 14 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis in 'n sekuriteitskompleks naby die see in Hentiesbaai. Die huis het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n b...

Vanaf
R1 440
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hentiesbaai, Namibië

Victoria Court 8 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis in 'n sekuriteitskompleks in Hentiesbaai. Dié kompleks is lekker naby die see. Victoria Court 8 het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis-...

Vanaf
R1 440
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hentiesbaai, Namibië

Victoria Court 15 is 'n gerieflike selfsorghuis naby aan die see en is in 'n sekuriteitskompleks in Hentiesbaai geleë. Dié huis het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gaste toilet, 'n kombuis, sitkamer en 'n eetkame...

Vanaf
R1 440
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hentiesbaai, Namibië

Victoria Court 17 bied gemaklike selfsorg verblyf in 'n 3-slaapkamer huis en is in 'n sekuriteitskompleks in Hentiesbaai geleë. Dié kompleks is naby aan die see. Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n...

Vanaf
R960
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hentiesbaai, Namibië

Oppie Duin 5 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dupleks net 50 m vanaf die strandfront in Hentiesbaai. Dié dupleks beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers, waarvan 1 'n en suite-badkamer is en 'n gastetoilet op...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Hentiesbaai, Namibië

House Roos bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n huis met 3 slaapkamers en 'n woonstelletjie in Hentiesbaai. Die perseel is naby die see geleë. Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 300
R1 105
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hentiesbaai, Namibië

Sandy Shores No. 3 is 'n drieslaapkamervakansiehuis op Hentiesbaai se bekende suid-duin. Dié gesinshuis is net 'n klein entjie se stap van die strand af. Sandy Shores No. 3 is gerieflik gemeubileer. 2 van die slaa...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Cape Cross

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hentiesbaai, Namibië

Namcoast Self-catering is 'n selfsorghuis in Hentiesbaai in Namibië se Erongo-streek. Dis net 400 m van die see af en 2 km vanaf die middedorp. Verblyf word gebied in die hoofhuis met slaapplek vir 6 en in die woo...

Vanaf
R1 920
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Hentiesbaai, Namibië

Schielke bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamerhuis naby die see in Hentiesbaai. Gaste kan 'n gedeeltelike see-uitsig vanaf die veranda geniet. Die huis het 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-ko...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Hentiesbaai, Namibië

Roetsies is 'n selfsorg-vakansiehuis in die kusdorpie Hentiesbaai en is sowat 1 uur se ry van Swakopmund af. Dié pragtige dorpie spog met lang strande en uitstekende visvanggeleenthede. Dié ruim drieslaapkamershu...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za