Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Cape Flats

5 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Cape Flats van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Cape Flats besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Cape Flats.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cape Flats akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Flats Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Cape Flats Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Cape Flats

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Suidelike Voorstede, Plumstead

Pepper Cottages is in die skadu van Kalifoniese peperbome geleë en bied selfsorgverblyf in twee kothuise wat langs mekaar staan in die rustige suidelike voorstad, Plumstead, Kaapstad. Die kothuise het elkeen 'n pri...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

Suburban Oasis is in Claremont naby Harfield Village met sy kroeë en restaurante geleë. Suburban Oasis bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerhuis met ontspanningsareas binne en bui...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Suidelike Voorstede, Plumstead

Di's Cottage is geleë in die stil sentrale voorstad, Plumstead in Kaapstad. Dié kothuis akkommodeer 2 persone, en is toegerus met kwaliteitlinne, handdoeke en toebehore. Daar is 'n dubbelbed, en 'n aparte en sui...

Vanaf
R1 210
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kenilworth, Wes-Kaap

Leno Place is ’n selfsorg-woonstel in die voorstad Kenilworth, die ideale ligging vir dié wat Kaapstad wil verken met sy asemrowende natuurskoon en vriendelike inwoners. Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste e...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Suidelike Voorstede, Plumstead

Fir-Lea Guest Room is in 'n bekoorlike Kaaps-Victoriaanse huis, in die residensiële gedeelte van Plumstead geleë. Die huis is in 1945, aan die einde van die Tweedewêreldoorlog gebou. Dit was 'n era toe huise gebo...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Rondebosch, Wes-Kaap

Abelia Place is in die lowerryke Rondebosch geleë, sowat 15 tot 20 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Die verblyf is vas aan die gesin se huis, maar het privaat ingange en parkeerplek op die persee...

Vanaf
R625
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Home from Home Eureka bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstelletjie wat op 'n residensiële eiendom, sentraal in Rondebosch, geleë is. Die woonstel is geheg aan 'n huis, maar het 'n aparte en privaat ingang...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Claremont, Wes-Kaap

By Greenlawns B&B kan gaste uitsien na outydse gasvryheid. Die B&B is sentraal in 'n stil plein in Claremont geleë en is naby hospitale, skole en restaurante. Verblyf word in 2 gaste-eenhede aangebied. Elke eenhei...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kenilworth, Wes-Kaap

99 on Third is 'n bekoorlike kothuis in Harfield Village, 'n voorstad in die suide van Kaapstad. Omliggende voorstede is Kenilworth en Claremont. Die omgewing het talle restaurante en koffiewinkels en word al hoe me...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Milner Cottage bied selfsorg-akkommodasie in 'n bekoorlike kothuis in Rondebosch, gerieflik naby die Woolworths-koswinkel en restaurante en is minder as 17 km van Kaapstad se middestad en Tafelberg af. Die kothuis ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Cape Flats akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za