Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Cape Flats

5 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Cape Flats van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Cape Flats besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Cape Flats.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cape Flats akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Flats Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Cape Flats Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Cape Flats

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Suidelike Voorstede, Wes-Kaap

LinVin Cottage is op die eienaar se eiendom in Coniston Park, 'n voorstad van Kaapstad. Die kothuis het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enke...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

The Wendy House bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 aparte selfsorg-eenhede wat elk 'n privaat ingang en veilige parkeerplek op die perseel het. Dit is in 'n stil en veilige omgewing in Rondebosch geleë en dit is ...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Suidelike Voorstede, Wes-Kaap

Mortimer House is in Chelsea Village, Wynberg geleë. Chelsea Village is ongeveer 15 minute van die middestad af en is deel van die boomryke Kaapse Suidelike Voorstede. Hierdie elegant versierde huis het 3 slaapkam...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Suidelike Voorstede, Wes-Kaap

Haven on Harrow bied gerieflike verblyf in 'n smaakvol gemeubileerde privaat gastekamer op die eienaar se eiendom in Dieprivier. Dit is geskik vir beide sakereisigers en vakansiegangers. Die gastekamer het slaapplek...

Vanaf
R1 171
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Suidelike Voorstede, Wes-Kaap

Constantiaberg Holiday Homes is in Deurdrif, in die Groot Constantia-area, geleë. Constantia is een van die Kaap se bekendste voorstede, tussen wingerde van die oudste wynlande in Kaapstad. Dis naby talle restauran...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kenilworth, Wes-Kaap

Bangor House bied gastekamers in 'n stil en rustige huis in 'n veilige buurt in Kenilworth, Kaapstad. Die huis is in 'n natuurlike omgewing met allerlei plantegroei. Die gashere wil gaste so tuis as moontlik laat vo...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Jamieson Cottage is 'n kothuis op die eienaar se perseel in Rondebosch, Kaapstad. Die kothuis is ideaal geleë, naby verskeie besienswaardighede in die Suidelike Voorstede, insluitende die Universiteit van Kaapstad....

Vanaf
R610
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kenilworth, Wes-Kaap

Lisanore is ’n selfsorg-eenheid in die hoofpad van Kenilworth en dis die ideale ligging vir dié wat Kaapstad besoek en graag die lewendige stad met pragtige natuurskoon en vriendelike inwoners wil verken. Die kom...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Claremont, Wes-Kaap

Harfield Guest Villa is in Harfield Village in Kaapstad, 'n ideale ligging vir sakereisigers én vakansiegangers. Verblyf word gebied in 3 luukse en 3 superieure kamers, asook 1 luukse en 1 superieure chalet. Elke ...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Kenilworth, Wes-Kaap

The Terrace is 'n rustige en gekultiveerde B&B in Upper Kenilworth, in die suidelike voorstede van Kaapstad. Dis ideaal geleë vir sakelui, of besoekers om die Moederstad te verken. Dis sowat 5 minute vanaf die wink...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Cape Flats akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za