Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Cape Flats
5/5
volgens 1 resensies

Lees regte resensies van Cape Flats van 1 geverifieerde gaste.

Indien jy Cape Flats besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Cape Flats.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cape Flats Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Flats accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Cape Flats akkommodasie

Bladsy 8 - 9 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Verblyf binne 50 km van Cape Flats
Vanaf R1 300
R1 300 R1 105
per nag, vir 2 mense

Constantia Lazy River is in 'n luukse, boomryke woonbuurt in Constantia geleë. Dit word omring deur 'n parkgordel m...

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi
Voëlkyk
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi
Vanaf R1 300
R1 300 R1 105
per nag, vir 2 mense

Rose Tree

Selfsorg in | Rondebosch, RondeboschWes-Kaap
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Rose Tree is ’n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Rondebosch, Kaapstad. Dié woonstel is ideaal geleë en...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 700
per nag, vir 4 mense

Squirrel's End Guest Cottage is een van 3 eenhede op die eienaar se eiendom in Bergvliet, Kaapstad. Hierdie eiendom...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 4 mense

Two on Milner

Selfsorg in | Rondebosch, RondeboschSuidelike Voorstede
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)

Two on Milner is in Rondebosch en spog met 2 aparte, stylvolle en ruim oopplan-eenhede. Elke eenheid bied slaapple...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geen Rook Binnenshuis
Selfsorg
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R1 190
per nag (plek vir 2)

Ascot Gardens bied selfsorgverblyf in die Kaapse suidelike voorstad, Bergvliet, in die Constantia-vallei, en is ide...

Veilige Parkering
Voëlkyk
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Veilige Parkering
Voëlkyk
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 8)

The Guestroom Bergvliet - Pennygum is in die lowerryke suidelike voorstede van Kaapstad en is 'n nuut-opgeknapte hu...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 8)

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense

Hedge House is in die vreedsame buurt, Sunnybrae in Rondebosch geleë, en is ideaal vir gesinne en sakereisigers. On...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis kansellasie
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R2 300
per nag, vir 5 mense

Chamomile Waterside is 'n selfsorgwoonstel op die Uitsig-kanaal van die Zandvlei Natuurreservaat in Marina Da Gama,...

Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Kombuisgeriewe
Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 5 mense

Vanaf
R1 280
per nag (plek vir 3)

Bradclin @ York Place is 'n oulike en gerieflike tweeslaapkamer-eenheid in 'n sekuriteitskompleks in Pinelands. Soo...

Swembad
Veilige Parkering
Swem
Kombuisgeriewe
Swembad
Veilige Parkering
Swem
Vanaf
Vanaf R1 280
per nag (plek vir 3)

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)

Behr's Lair bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n knus eenslaapkamerkothuis aan die waterrand in Marina Da Gama in ...

Swembad
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi
Voëlkyk
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem