Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
B&Bs (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Capri

5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Capri van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Capri besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Capri.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Capri akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Capri Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Capri Akkommodasie

11 lekke plekke om te bly
Jy kan nou koepons teen afslagpryse by sommige van ons top-plekke in Capri koop!
Sien Aanbiedinge

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
 Koepons teen 10% af
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapstad, Capri

African Violet Guest Suites is in Capri, Kaapstad geleë. Dié area is bekend vir sy mooi roetes, strande, wynplase, voetslaanroetes en branderplankry-geleenthede. Die verblyf is ideaal vir paartjies of klein groepe...

Vanaf
R1 030
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kaapstad, Capri

Makapa Lodge is teen die Roodeberge tussen Vishoek en Kommetjie geleë. Dit grens aan die SANPark Tafelberg Nasionale Park aan 3 kante en bied 'n pragtige uitsig oor die Noordhoek Amfiteater, Noordhoek se strande, C...

Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad, Capri

Sundown Vista is in ‘n sekuriteitskompleks in Capri Village, Kaapstad. Dié buurt is naby Noordhoek en Vishoek met sandstrande waar gaste watersport kan aanpak. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 2 en 'n kind on...

50% af Winteraanbod!
VanafR700
R350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad, Capri

Bermuda Capri is 'n gesinshuis met 'n groot tuin, swembad en trampolien in Noordhoek op die Suidelike Skiereiland van Kaapstad. Die eienaar en haar familie woon ook op die perseel, so gaste moet van kinders hou en t...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad, Capri

7 C's Cabin in Capri is 'n selfsorg-houtkothuis op die gasheer se perseel in die stil area, Capri Village, in Kaapstad. Die perseel is die ideale basis om dié deel van die Suidelike Skiereiland te verken. Dié at...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kaapstad, Capri

Ocean Sunset Cottage is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Capri in Kaapstad. Die perseel is 'n ideale vertrekpunt vanwaar gaste die verskeie besienswaardighede van die Suidelike Peninsula kan verken. ...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kaapstad, Capri

Casa a Capri - Cape South Peninsula is 'n dubbelverdiepinghuis in Capri Village. Hierdie selfsorghuis weerspieël Victoriaanse bekoring. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en '...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Kaapstad, Capri

Cape Valley Lodge is 'n gastehuis wat verblyf en etes óf selfsorg-verblyf bied en is in Capri, Kaapstad, geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid doendinge. Ons bied ve...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad, Capri

Aloe Cottage is in Capri Village geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n privaat, pragtig ingerigte ontwerpershuis en 'n bekoorlike, aparte kothuis. Albei eenhede het pragtige uitsigte. Aloe Cottage is 'n...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapstad, Capri

A Sunset Place is aan die hange van die Rooikrans (Roodeberg) geleë, 'n bergreeks wat die tuiste is vir sekeres van Suid-Afrika se bekendste wilde diere. Dit kyk uit oor die Noordhoekvallei met pragtige uitsigte oo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Capri akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za