Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Pretoriusrus (2)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
B&Bs (1)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (1)
Indien jy Carletonville besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Carletonville.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Carletonville akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Carletonville Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Carletonville Akkommodasie

9 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wes-Rand, Carletonville

Romans Rest Guest House is in Carletonville en is sentraal en net 'n paar minute se ry vanaf die wêreld se diepste en rykste goudmyne. Dis net 45 minute vanaf Johannesburg en 30 minute vanaf Potchefstroom op die N1...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wes-Rand, Carletonville

Villa Selati Gastehuis is 'n pragtige uniek gemeubileerde gastehuis in die goudmyndorpie Carletonville geleë, 45 min vanaf Johannesburg en 40 min vanaf Potchefstroom. Verblyf word gebied in 22 luukse kamers elk me...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wes-Rand, Carletonville

Kaya Selati is in die dorpie Carletonville in Gauteng geleë. Dié gastehuis bied verblyf in 6 individueel versierde kamers. Die kamers is gemeubileer met enkel-, dubbel- of koningingrootte-beddens. Elke kamer het ...

Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wes-Rand, Carletonville

Emmy's Guest House is ’n nuwe gastehuis in Carletonville, ’n klein goudmyn-area in Gauteng, wat ideaal is vir reisigers met ’n begroting. Emmy's Guest House is net 2 km vanaf Carletonville Winkelsentrum en die...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wes-Rand, Carletonville

Marlene's Gastehuis bied gerieflike verblyf in Carletonville - 'n myndorpie net wes van Johannesburg. Dié omgewing produseer van die meeste goud ter wêreld en het een van die diepste myne. Dié gastehuis beskik o...

Vanaf
R1 035
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoriusrus, Carletonville

Elspeth Guesthouse is in Carletonville en bied gerieflike verblyf. Gaste kan tussen individueel versierde kamers wat verblyf aan 1 tot 3 gaste bied kies. Die kamers het enkelbeddens, dubbelbeddens of koningingroott...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoriusrus, Carletonville

Elspeth Guesthouse Self-catering bied gerieflike selfsorgverblyf in Carletonville. Gaste kan kies tussen kamers met slaapplek vir 1 of 2 gaste. Die kamers het elk 'n enkelbed of 'n dubbelbed en maak gebruik van 'n...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wes-Rand, Carletonville

Casa Villa Guest House bied B&B-verblyf in Carletonville. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie doendinge en geriewe. Verblyf by Casa Villa word aangebied in 5 slaapkamers wat ...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
B&B in Wes-Rand, Carletonville

Casa Lumini is 'n veilige gastehuis in Carletonville! Casa Lumini beteken "Huis van Lig" en die naam is geïnspireer deur die Ikandla-betekenis van "kers". Casa Lumini is die tuiste van die wêreldbekende Ikandla Ha...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Carletonville

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Wes-Rand, Gauteng

Eden Vreugd Gastehuis bied vreedsame verblyf in Fochville, Gauteng. Fochville is 'n plaas- en myngemeenskap, en het verskeie historiese trekpleisters. Dié B&B bied verblyf in 4 dubbelkamers, 'n enkelkamer en 2 ges...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Carletonville akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Gauteng blad indien jy na meer Gauteng akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]