Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (17)
B&Bs (3)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (11)

Resensies van Carnarvon

4.1 / 5  
volgens 133 resensies
Lees regte resensies van Carnarvon van 133 geverifieerde gaste.
Indien jy Carnarvon besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Carnarvon.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Carnarvon akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Carnarvon Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Carnarvon Akkommodasie

17 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Carnarvon

Joosteswerwe Guest Farm is 'n werkende plaas in die Groot Karoo op die R384 tussen Carnarvon en Vosburg. Ons streef daarna om dié tipe plaas-ervaring te bied wat besoekers herinner aan hulle kinderdae op die plaas....

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Carnarvon

Joosteswerwe Camping is 'n werkende plaas in die Groot Karoo op die R384 tussen Carnarvon en Vosburg. Ons streef daarna om dié tipe plaas-ervaring te bied wat besoekers herinner aan hulle kinderdae op die plaas. D...

Vanaf
R2 800
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Carnarvon

Canariesfontein Gasteplaas bied verblyf in 'n selfsorghuis op 'n plaas in privaat besit wat net 42 km van Carnarvon af en 53 km vanaf Loxton in die Noord-Kaap geleë is. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na ...

Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Carnarvon

Sandrivier Gasteplaas bied sakpasverblyf op 'n plaas 6 km buite Carnarvon. Die plaas word omring deur die pragtige Karookoppies en bied 'n rustige toevlugsoord vir natuurliefhebbers. Verblyf word aangebied in 2 se...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Carnarvon

Maritza Guest House is 'n gastehuis met basiese selfsorggeriewe in Carnarvon in die Noord-Kaap. Vyf kamers met en suite-badkamers en privaat ingange is beskikbaar in hierdie Victoriaanse huis. Elke kamer is toeger...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Carnarvon

Osfontein Antieke Klip Guesthouses and Treehouse is in die Karoodorpie Carnarvon geleë. Die plaas spog met van die eerste huise wat deur die trekboere in die vroeë 1800s gebou is. Hierdie gerestoureerde huise is b...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Carnarvon

Ikaia Africa Lodge is in Carnarvon geleë op die buitewyke van die dorp, stapafstand vanaf die sakekern. en restaurant. Vebrlyf is beskikbaar in 8 lugversorgde eenhede wat goed toegerus vir selfsorg. Die eenhede h...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Carnarvon

Lord Carnarvon Guesthouse bied moderne akkommodasie in 'n pragtige Karoohuis. Die huis is in 1886 deur Frans Carel Te Water gebou, gerestoureer om reg te laat geskied aan sy eertydse glorie, en verwek herinneringe v...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Carnarvon

Out of Africa Lodge is deel van Out of Africa Gastehuise in die klein Karoo dorpie Carnavon. Hierdie klein dorp is in die Noord-Kaap geleë en bied 8 privaat selfsorg-eenhede en is stapafstand vanaf die sakekern en ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Carnarvon

Kalahari Woonstelle bied warm gasvryheid en gerief in 'n stil gebied in die buitewyke van die dorp. Die onderneming is binne loopafstand van die sakekern en restaurante. Ons het 6 privaat selfsorg-eenhede. Elke een...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...