Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (21)
B&Bs (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (12)

Resensies van Carnarvon

3.8 / 5  
volgens 143 resensies
Lees regte resensies van Carnarvon van 143 geverifieerde gaste.
Indien jy Carnarvon besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Carnarvon.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Carnarvon akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Carnarvon Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Carnarvon Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Carnarvon

Out of Africa Lodge is deel van Out of Africa Gastehuise in die klein Karoo dorpie Carnavon. Hierdie klein dorp is in die Noord-Kaap geleë en bied 8 privaat selfsorg-eenhede en is stapafstand vanaf die sakekern en ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Carnarvon

Die Skuilplek is op 'n plaas naby Carnarvon in die Noord-kaap geleë en bied 'n vakansie weg van die gejaag van die stadslewe. Dié kothuis tussen niks en nêrens het slaapplek vir 3 gaste. Die kothuis beskik oor 2...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Carnarvon

Lord Carnarvon Guesthouse bied moderne akkommodasie in 'n pragtige Karoohuis. Die huis is in 1886 deur Frans Carel Te Water gebou, gerestoureer om reg te laat geskied aan sy eertydse glorie, en verwek herinneringe v...

Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Carnarvon

Kalahari Woonstelle bied warm gasvryheid en gerief in 'n stil gebied in die buitewyke van die dorp. Die onderneming is binne loopafstand van die sakekern en restaurante. Ons het 6 privaat selfsorg-eenhede. Elke een...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Hotel in Carnarvon

Lord Carnarvon Small Hotel bied moderne verblyf in 'n pragtige, historiese gebou wat opgeknap is om die verloeë era van Karoo-prag te herroep. Die hotel bied verblyf in 12 dubbelkamers. Elke kamer het 'n en suite-...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Carnarvon

Dellville Country House is op 'n plaas net buite die historiese dorpie Carnarvon in die Bo-Karoo. Die plaas is in die hartjie bied die geleentheid aan gaste om die natuur se rustigheid te herontdek. Die Herehuis is...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
B&B in Carnarvon

Magrieta's B&B - Overnight Rooms is in die hartjie van Carnarvon geleë. Verblyf word in 4 kamers met en suite-badkamers aangebied. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, en koffie- en teemaakger...

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
B&B in Carnarvon

Magrieta's B&B - Laventelbos is in die hartjie van Carnavon in die Noord-Kaap geleë. Hierdie tipiese Karoo-styl gastehuis beskik oor 4 dubbelkamers met en suite-badkamers. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kan...

Vanaf
R10 200
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Carnarvon

Canariesfontein Gasteplaas bied verblyf in 'n selfsorghuis op 'n plaas in privaat besit wat net 42 km van Carnarvon af en 53 km vanaf Loxton in die Noord-Kaap geleë is. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na ...

Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Carnarvon

Safari Lodge is in die vriendelike Karoodorp Carnarvon geleë en bied warm gasvryheid en gerief in agt private selfsorg-eenhede aan. Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n klein yskas, mikrogolfoond en 'n tweeplaats...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]