Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (20)
B&Bs (3)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (12)

Resensies van Carnarvon

3.8 / 5  
volgens 104 resensies
Lees regte resensies van Carnarvon van 104 geverifieerde gaste.
Indien jy Carnarvon besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Carnarvon.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Carnarvon akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Carnarvon Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Carnarvon Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Carnarvon

Vanaf
R630
per nag, vir 2 mense
Hotel in Vosburg, Noord-Kaap

Karoo Country Inn is in die bekoorlike Karoodorpie Vosburg. Verblyf word in 10 en suite-kamers met enkel-, driekwart- en dubbelbeddens aangebied. Die kamers het elkeen 'n waaier en tee- en koffiemaakgeriewe. Daa...

Vanaf
R3 798
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Vosburg, Noord-Kaap

Karoo Hunting Hideaway is in Vosburg in die Karoo geleë. Dié boomryke dorpie vorm deel van die Namakwalandse blommekykroete en bied 'n vreedsame wegbreek met hartlike gasvryheid. Dié huis beskik oor 4 slaapkamer...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vosburg, Noord-Kaap

Die Wit Huis is 'n bekoorlike vakansiehuis in Vosburg, 'n oulike Karoo-dorp in die Noord-Kaap. Hierdie pragtige, boomryke dorp vorm deel van die Karoo Hooglandroete en bied 'n rustige en aangename toevlugsoord met h...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 250
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Loxton, Noord-Kaap

Die Rolbos Guest Cottage is in Loxton in die Noord-Kaap se Karoo en bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n houtkothuis met 2 slaapkamers. Dit word omring deur knoffelbeddings en vrugtebome en is reg langs Loxtonpark. ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Loxton, Noord-Kaap

Loxton Lodge and Restaurant is 'n bekoorlike gastehuis in Loxton, 'n prentjiemooi dorp in die Karoo. Dié stil dorp het baie historiese besienswaardighede en bied uitstekende voëlkykgeleenthede. Verblyf word in 2 ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Loxton, Noord-Kaap

Die Kliphuis is in Loxton en bied verblyf aan 4 volwassenes of 'n kleinerige gesin. Dié huis was destyds die dorp se tronk en beskik nou oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koni...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Loxton, Noord-Kaap

Four Seasons Guest House is in Loxton, 'n klein Karoo-dorp met strate gevul met sipres-, peer, -peper- en balatahoutbome. Die gastehuis het 3 gastekamers en 1 selfsorg-eenheid. Een van die kamers is geskik vir 2 g...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
B&B in Loxton, Noord-Kaap

Karos Gastehuis bied lieflike gastekamers en plattelandse gasvryheid in die Karoo-dorpie, Loxton. Gaste kan kies tussen verskillende kamers wat elk plek vir 2 gaste het. Elke kamer is uniek versier, het lugversorgi...

Vanaf
R450
per nag, vir 6 mense
Kampeer/karavaan in Loxton, Noord-Kaap

Pear Tree bied kampverblyf in die klein dorpie Loxton. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n vriendegroep wat met hul karavaan of kamptoerusting toer en die area wil verken. Dié kampterrein bied private ablusiegeriewe ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Loxton, Noord-Kaap

Die Rooi Granaat is 'n sonderlinge gastehuis oorkant die Kerkplein in die rustige Karoo-dorpie, Loxton. Die gastehuis bied gehalte-verblyf en uitstekende diens in 3 slaapkamers wat elk 'n privaat badkamer het. Die...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za