Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (21)
B&Bs (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (12)

Resensies van Carnarvon

3.8 / 5  
volgens 143 resensies
Lees regte resensies van Carnarvon van 143 geverifieerde gaste.
Indien jy Carnarvon besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Carnarvon.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Carnarvon akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Carnarvon Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Carnarvon Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 100 km vanaf Carnarvon

Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Loxton, Noord-Kaap

Oppihoeki Gastehuis is 'n selfsorg-eenheid in die pragtige Karoo-dorpie Loxton wat ideaal is vir gaste wat rustigheid en afsondering soek. Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badka...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Loxton, Noord-Kaap

Die Kliphuis is in Loxton en bied verblyf aan 4 volwassenes of 'n kleinerige gesin. Dié huis was destyds die dorp se tronk en beskik nou oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koni...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
B&B in Loxton, Noord-Kaap

Karos Gastehuis bied lieflike gastekamers en plattelandse gasvryheid in die Karoo-dorpie, Loxton. Dit is een van die hoof-wolproduserende kerns en een van die grootste knoffel-verbouingstreke in Suid-Afrika. Ondanks...

Vanaf
R450
per nag, vir 6 mense
Kampeer/karavaan in Loxton, Noord-Kaap

Pear Tree bied kampverblyf in die klein dorpie Loxton. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n vriendegroep wat met hul karavaan of kamptoerusting toer en die area wil verken. Dié kampterrein bied private ablusiegeriewe ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Loxton, Noord-Kaap

Oenabo bied gerieflike selfsorg-oornagverblyf vir 2 in die stil dorpie Loxton. Die oopplan-woonstel is apart van die hoofhuis waar die eienaars woon en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne ...

Vanaf
R3 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Loxton, Noord-Kaap

Karoonag is in die Karoodorp Loxton geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende op soek na 'n rustige wegbreek. Die huis het aan die bekende skrywer Deon Meyer behoort en is na 1 van sy boeke vern...

Vanaf
R1 180
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Loxton, Noord-Kaap

Jakhalsdans Karoo Guest House and Safaris is 'n oase in die uitgestrekte ooptes van die Karoo naby Loxton. Dis ideaal vir die hele gesin met verskeie doendinge soos voetslaan, bergfietsry, jag, visvang, selfry-safar...

Vanaf
R750
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Karoo, Noord-Kaap

Nuwelande is 'n plaas 11 km buite Loxton op die Fraserburgpad en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of paar vriende. Verblyf bestaan uit 2 slaapkamers, 'n volledige badkamer en goed toegeruste kombuis. Die hoofslaapk...

Vanaf
R320
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Meltonwald, Noord-Kaap

Melton Wold is 'n skaap- en wildplaas en bied 'n heerlike vakansie-venue weg van die gedruis van die stadslewe af. Dit is in 1935 gestig en is die oudste gasteplaas in Suid-Afrika. Verblyf word aangebied in enkel-,...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bo-Karoo, Noord-Kaap

Kalkfontein Safari's plaashuis is tussen Britstown en Victoria-Wes geleë. Hier by Kalkfontein Safari's (Grasberg) heers 'n rustige, informele atmosfeer waar gaste kan ontspan. Akkommodasie-opsies strek van selfsorg...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]