Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (21)
B&Bs (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (12)

Resensies van Carnarvon

3.8 / 5  
volgens 143 resensies
Lees regte resensies van Carnarvon van 143 geverifieerde gaste.
Indien jy Carnarvon besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Carnarvon.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Carnarvon akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Carnarvon Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Carnarvon Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 100 km vanaf Carnarvon

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 780
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Britstown, Noord-Kaap

Nietgedacht Farm Stay bied rustige selfsorgverblyf op 'n Karooplaas. Dit is 25 km vanaf Britstown op die Vosburgpad geleë en die Smartt Sindikaat-dam is net 5 km van die plaas af. Dit is ideaal vir reisigers wat n...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Victoria-Wes, Noord-Kaap

Kingwill's Guest House bied gerieflike akkommodasie in 4 kothuise wat in die laat 1800's gebou is. Die kothuise is onlangs opgeknap om 8 smaakvolle en suite-kamers te bied. Kingwill's Guest House is in die dorp Vict...

Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Victoria-Wes, Noord-Kaap

Welkom by De Oude Scholen, Victoria-Wes! De Oude Scholen se hoofgebou is in 1891 gebou gedurende die goudstormloop in Kimberley. Dit het gedien as 'n opvoedingsentrum vir kinders wie se ouers in die myne gewerk het....

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Victoria-Wes, Noord-Kaap

Skud die langpad se verveling af en beleef die vrede en vars lug onder die helder Karoo-hemel. Sluit by ons aan vir rustige oornagverblyf. Victoria's Pride streef daarna om 'n rustige toevlugsoord vir mense van alle...

Vanaf
R560
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Victoria-Wes, Noord-Kaap

Rest-A-While is 'n gastehuis wat in Victoria-Wes, in die Noord-Kaap, geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek onderweg na verskeie bestemmings. Rest-A-While beskik oor 10 slaap...


Akkommodasie binne 200 km vanaf Carnarvon

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 19)
Selfsorg in Karoo, Noord-Kaap

Duck 'n Dive Accommodation bied verblyf op Wolwasplaas, 'n skaap- en lusernplaas in die Noord-Kaap naby Loxton. Dié huis is op die oewer van 'n pragtige dam 4 km van die hoofplaashuis af en beskik oor 3 slaapkame...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bo-Karoo, Noord-Kaap

Jasfontein Farm Self-catering is op 'n werkende Merino-skaapplaas geleë. Die plaas is net 18 km van Victoria-Wes af, 'n rustige Karoo-dorpie op die N12, en is 'n gerieflike oorblyplek tussen Pretoria en Kaapstad. ...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Karoo, Noord-Kaap

Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation is sowat 25 km buite Fraserburg in die Noord-Kaap geleë en bied gehalteverblyf met 'n plattelandse styl, asook 'n kampeerterrein. Hier kan gaste rus, ontspan en ware Karoo-g...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Groot-Karoo, Bo-Karoo

Booiskraal Farmstay bied selfsorgverblyf op 'n skaapplaas in die Karoo net 70 km noord van Beaufort-Wes vanaf Kaapstad se rigting op ’n grondpad en 45 km wes van Drie Susters en Kromrivier vanaf Johannesburg se ri...

Vanaf
R3 450
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Bo-Karoo, Noord-Kaap

Koppiesdam Leisure bied die perfekte wegbreekgeleentheid in die Karoo aan 10 gaste. Die verblyf word omring deur die veld en is onder die helder lug. Die verblyf bestaan uit ’n hoofhuis en 3 klein huisies wat alm...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]