Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Carrington Heights besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Carrington Heights.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Carrington Heights akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Carrington Heights Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Carrington Heights Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Carrington Heights

Vanaf
R875
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Grosvenor, Bluff

A Family and Friends Gastehuis is in Bluff in Durban geleë is en is 3 minute se ry van die plaaslike strande af. Die suites is pragtig versier met teëlvloere en eikehoutkaste. Daar is geriewe soos 'n TV met satel...

Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Musgrave, Durban SSB

Pastel Guest House is hoog op die Berea onder Musgrave Centre geleë en bied gerieflike akkommodasie in 'n gastehuis in 'n rustige en veilige doodloopstraat met uitsigte oor die sakekern en tot by die strand in die ...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Grosvenor, Bluff

Villa Le View Guesthouse is in Bluff geleë en bied gemaklike verblyf wat net 5 minute se ry vanaf Ansteys-strand is. Die gastehuis is suid van Durban se middestad en ideaal vir sake- en vakansiereisigers. Verblyf...

Vanaf
R3 800
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Fynnlands, Bluff

Belle Bleu Accommodation is ‘n selfsorghuis in Bluff. Dis sowat 5 km vanaf Bluff se winkels en restaurant, asook Ansteys en Brighton Beaches. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 10 en beskik oor lugversorging, 4 ...

Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
B&B in Berea, Musgrave

Botany Bay Lodge bied gesellige en rustige verblyf met 'n afro-koloniale ligging reg langs die bekende botaniese tuine in Berea, 'n lowerryke buurt van Durban. Dit is naby winkelsentrums, fliekteaters, goeie restaur...

Vanaf
R898
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Queensburgh, Malvern

Queensburgh Self-Catering is in die voorstedelike area van Queensburgh in Durban geleë en is 12 minute se ry vanaf Durban se sentrale strande en Ushaka Marine World en slegs 10 minute se ry vanaf Pinetown, Westmead...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Grosvenor, Bluff

Andora Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in die hartjie van Bluff in Durban. Dié gastehuis is 800 m vanaf die Bluff Towers-winkelsentrum en 1,9 km vanaf Ansteysstrand. Verblyf word in 2 selfsorg-c...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durban, Bluff

Warm Horizon bied gerieflike selfsorgverblyf in die Bluff in Durban. Dit is naby winkelsentrums en verskeie strande. uShaka Marine World is omtrent 20 minute se ry van ons af en ons is ook na aan die Moses Mabida St...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Hotel in Musgrave, Palm Ridge

Coastlands Musgrave Hotel is 'n moderne boetiekhotel wat op die rant van Musgrave se gewilde Ridgeweg geleë is en bied 101 slaapkamers, asook 'n lieflike uitsig oor Durban die Indiese Oseaan en Durban-hawe in die v...

Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
B&B in Queensburgh, Escombe

Die Roosfontein Bed, Breakfast and Conference Centre is 'n 4 ster-gegradeerde en AA-aanbeveelde instansie in Queensburgh en grens aan die Roosfontein Natuurreservaat. Die verblyf is modern en minimalisties met 'n ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Carrington Heights akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Durban blad indien jy na meer Durban akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za