Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Carters Glen besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Carters Glen.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Carters Glen akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Carters Glen Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Carters Glen Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Lindene, Carters Glen

Kimberley Rose bied 8 luukse en suite-kamers met aparte ingange. Al die kamers is netjies afgewerk en laat jou tuis voel. Ons het 6 gastekamers met gerieflike koningingrootte-beddens, 1 dubbelkamer met 2 enkelbedd...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Carters Glen

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hillcrest, Noord-Kaap

Bateleur Guest House is in Hillcrest in Kimberley geleë. Hillcrest is 'n nedersetting in die Noord-Kaap. Verblyf word aangebied in 8 en suite-kamers. Daar is 'n gemeenskaplike eetkamer en kombuisgeriewe wat deur a...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Rhodesdene, Noord-Kaap

Vetra Amour Guesthouse is in Kimberley en bied gehalteverblyf vir sakereisigers of diegene wat 'n oornagplekkie soek. Die gastehuis is sentraal geleë, naby winkels, restaurante, skole ander geriewe. Die verblyf h...

Vanaf
R510
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hillcrest, Noord-Kaap

Paljas en Kandas is 'n gastehuis in 'n stil, veilige woonbuurt. Dit maak voorsiening vir alle gaste se vakansieverblyfbehoeftes en bied luukse, skoon, gerieflike en veilige gastehuisverblyf in Kimberley. Dit is vera...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rhodesdene, Noord-Kaap

At Judy's Guest House bied gerieflike gastehuisverblyf in die stil voorstad van Rhodesdene in Kimberley. Die gastehuis bied gasvryheid en vriendelikheid, asook toegang tot die plaaslike winkels. Verbyf word in 10 g...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hillcrest, Kimberley

Buchler @ 3 is in Hillcrest, Kimberley geleë en bied gehalteverblyf vir 'n sakereisiger of oornaggas. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié woonstel is op 'n residensiël...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
B&B in Rhodesdene, Noord-Kaap

Carters Rest Guesthouse is in Rhodesdene in Kimberley. Dié gastehuis is sentraal geleë en maklik om te bereik, en is dus die ideale oorslaapplek vir 'n gesin of sakereisiger. Ons 15 semi-selfsorgeenhede is op byn...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kimberley, Verwoerd Park

Hadida Guest House bied gerieflike en privaat selfsorg-verblyf in Kimberley. Die gastehuis is gerieflik in 'n stil straat geleë en is minder as 3 km van die bekende Groot Gat en Kimberley se mynmuseum af. Die verb...

Vanaf
R670
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hillcrest, Noord-Kaap

Little Rock Guest House is in Kimberley geleë en bied verblyf- en B&B-opsies. Die perseel is 300 m vanaf die MediClinic Gariep Hospitaal en 3 km vanaf 2 winkelsentrums geleë. Verblyf by Little Rock Guest House be...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hadison Park, Kestelhof

Agros Guest House bied puik akkommodasie in Kimberley. Jy kan seker wees dat ons baie besorg oor jou sal wees. Ons het 7 kamers: 1 met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, 3 met dubbelbeddens, en 3 met 2 enkelbeddens elk w...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Carters Glen akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kimberley blad indien jy na meer Kimberley akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za