Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Cassandra

3.8 / 5  
volgens 12 resensies
Lees regte resensies van Cassandra van 12 geverifieerde gaste.
Indien jy Cassandra besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Cassandra.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cassandra akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cassandra Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Cassandra Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Cassandra

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kimberley, Royldene

28 La Rochelle is gerieflike selfsorgkamers op die eienaar se perseel in Kimberley. Dit is perfek vir paartjies of individue wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid geriewe. Altwee slaapkamers h...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kimberley, Royldene

Boschendal 10 Gastehuis is in die stil woonbuurt, Royldene in Kimberley geleë. Dis sowat 300 m vanaf die North Cape-winkelsentrum en 2,2 km vanaf die Gariep Medi-Clinic. Dié gastehuis het 4 en suite-kamers wat e...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kimberley, Southridge

Blueberry is in Kimberley en bied verblyf wat ideaal is vir sakereisigers of oornaggaste. Dit is naby Kimberley Lughawe, Gariep Hospitaal en Diamantveld Hoërskool. Dit is ook naby verskeie winkels en restaurante. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kimberley, Southridge

Airport Hotel is in Kimberley geleë. Ons bied 'n gratis pendeldiens na en van die Kimberley Lughawe wat 4 km weg is. Ons is sentraal geleë tot alle hoof toeriste aantreklikhede, inkopiesentrums en rolprentteaters....

Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kimberley, Royldene

Kimberley Anne Hotel is in Royldene Kimberley geleë. Kom ontspan, vier fees en droom saam met Kimberley Anne Small Luxury Hotel. Die hotel bestaan uit 16 suites wat ontwerp is met unieke meubels en afwerkings wat ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
B&B in Kimberley, Noord-Kaap

Kimberley se Horseshoe Inn is stapafstand van die nuwe Diamond Pavilion Mall en sowat 10 minute van Kimberley se Groot Gat geleë. Ons is 'n gewilde oornagplek vir reisigers wat die Diamantstad kom besoek met meer a...

Vanaf
R1 030
per nag, vir 2 mense
B&B in Kimberley, Royldene

Ambassador Lodge is in die stil buurt Royldene in Kimberley geleë. Die lodge bied verblyf in 15 unieke kamers. Al die kamers het en suite-badkamers met 'n stort of 'n bad. Die kamers het TV's met sekere DStv-kana...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hadison Park, Noord-Kaap

Ons is in die rustige woonbuurt Hadison Park geleë en bied rustige oornagverblyf op pad na die blommeprag van die Weskus of die wildreservate in Namibië. Kosmos bied elegante kamers en uitstekende diens - dus vers...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rhodesdene, Noord-Kaap

Dankie Pa Gastehuis bied luukse verblyf in die hartjie van Kimberley. Dis lekker naby hoofbesienswaardighede soos die lughawe, die gemeenskapsentrum en verskeie winkels en winkelsentrums. Dankie Pa Gastehuis het 11...

Vanaf
R850
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Hadison Park, Noord-Kaap

The Cottage - Hadison Park is 'n ruim en toegeruste selfsorgkothuis wat in Hadison Park in Kimberley geleë is. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens en 'n studeerkamer met 'n enkelbed. Die oopplan-eetarea en -le...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Cassandra akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kimberley blad indien jy na meer Kimberley akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za