Resensies van Cassandra

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cassandra bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.75 uit 5 gekry volgens 12 resensies.
Amanda N. - 1st September 2015
staying in Cassandra
Gasvryheid tops.
Lourena G. - 29th July 2015
staying in Cassandra
Dit was baie sentraal geleë en ons was definitief baie tevrede en veilig.
Karlien H. - 3rd July 2015
staying in Cassandra
Puik!
Jackie M. - 7th June 2015
staying in Cassandra
Ons het veilig daar gevoel.
Shirley J. - 26th May 2015
staying in Cassandra
Rustige area.
Carina D. - 14th April 2015
staying in Cassandra
Die dele van Kimberley wat ek gesien het, is baie verwaarloos en onversorg.
Jc N. - 13th April 2015
staying in Cassandra
Ongelooflik!
Beulah B. - 9th April 2015
staying in Cassandra
Nie sleg as toeristebestemming nie, maar daar is 'n baie slegte area daar naby.
Andre V. - 7th April 2015
staying in Cassandra
Lekker stil omgewing. Het nie veel daarvan gesien nie, aangesien ons taamlik laat daar was en vroeg vertrek het.
Jan H J. - 5th January 2015
staying in Cassandra
Baie besienswaardighede!
Thys B. - 30th October 2014
staying in Cassandra
Baie stil omgewing, weg van die gedruis.
Marlyn J. - 3rd October 2014
staying in Cassandra
Baie rustige buurt!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za