Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Casseldale besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Casseldale.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Casseldale akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Casseldale Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Casseldale Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R599
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Springs, Casseldale

Cloud 9 Self-catering Accommodation is gerieflik in die woonbuurt Strubenvale in Springs in Johannesburg. Die drieslaapkamerhuis is oorkant 'n mediese sentrum geleë sowel as verskeie kitskos-eetplekke, 'n Spar-sent...

Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Lodge in Springs, Casseldale

Stable Inn Conference Centre is geleë in Springs en bied kwaliteit akkommodasie en vermaak aan die hele gesin. Ons het kamers vir elke behoefte: van sakpas kamers tot luukse kamers. Ons sal definitief 'n kamer hê...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Casseldale

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Springs, Gauteng

Park Villa is ’n selfsorgdupleks in ’n sekuriteitskompleks in Springs. Die kompleks is ideaal geleë en is sowat 37 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Dié dupleks het 2 verdiepings en het 2 slaapkamer...

Vanaf
R1 006
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Springs, Selection Park

Sandalwood Guest House word bestuur deur die eienaar en is in Springs geleë, 'n voorstad in die ooste van Ekurhuleni in Gauteng. Dit is 50 km oos van Johannesburg en 72 km suidoos van Pretoria. Dié gastehuis besk...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR600
R540
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Selection Park, Gauteng

McHaven is 'n selfsorgtuinkothuis op die eienaar se perseel in Springs. Dié tweeslaapkamerkothuis het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n spieelkas, verwarmer teen die muur, staanwaaier,...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
B&B in Selection Park, Gauteng

La Petite Maison is 'n ruim vyfslaapkamerhuis wat in Selection Park in Springs geleë is. Hierdie huis se rustigheid en privaatheid is iets wat jy self moet ervaar. Ons bied goeie gehalte akkommodasie vir diegene wa...

Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Springs, Gauteng

B@Home is in die suidelike deel van Springs naby die N17 en alle industrieë geleë. Gaste kan op die bankies in die tuin ontspan of op die groot outydse stoep die rustigheid geniet. Die akkommodasie bied 2 eensla...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Selcourt, Gauteng

Dié huis is in 'n luukse, lowerryke woongebied in Springs geleë. Elke eenheid het 'n TV en ADSL-internet, lugversorging, parkeerplek op die perseel, 'n privaat ingang en afstandbeheerde hek, 'n yskas, 'n mikrogo...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Dersley, Gauteng

Schwalben Nest Guest House bied selfsorgverblyf in 'n kothuis in Springs, aan die Oos-Rand van Suid-Afrika. Schwalben Nest is ideaal vir 'n gesin en bied slaapplek vir 4 mense. Dit bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badka...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Casseldale

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Brakpan, Springs

Thabong Guesthouse is in Brakpan geleë en bied luukse akkommodasie in Gauteng. Die huis is naby al die geriewe en toegangspaaie, N17 ingesluit. Ons is net 4,2 km van Carnival City af geleë. Gasteverblyf bestaan ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Casseldale akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Springs blad indien jy na meer Springs akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za