Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Casseldale besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Casseldale.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Casseldale akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Casseldale Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Casseldale Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Casseldale

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Brakpan, Springs

Home@Hope is 'n gesellige gastehuis wat verblyf oornag of op korttermyn bied in Brakpan. Home@Hope is ideaal vir enkel- en sakereisigers en korporatiewe maatskappye. Daar is verblyf is 3 gastekamers, waarvan 1 'n ...

Vanaf
R795
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kenleaf, Dalview

Green Fig Gastehuis is geleë in die stil woonbuurt Kenleaf in Brakpan, aan Johannesburg se Oosrand. Die gastehuis se naam is ontleen van die ou vyeboom in die agtertuin wat jaar na jaar pragtige vrugte voortbring. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dalview, Kenleaf

Die Dekkers Selfsorg is perfek vir diegene wat vertonings by Carnival City of sportgeleenthede wil bywoon of sakebelange aan die Oos-Rand het. Ons ligging is ideaal en naby Mall@Carnival, Carnival City Kasino en die...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dalview, Kenleaf

Nellendek Self-catering is ideaal vir gaste wat die Oosrand vir sake besoek of die Carnival City's Big Top of sportbyeenkomste kom bywoon. Dis naby die Carnival Mall, Carnival City en die lughawe. Verblyf word gebi...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Benoni, Johannesburg

Lapeng Village bied gerieflike gastehuisverblyf in Daveyton in Ekurhuleni Metropool Munisipaliteit, Gauteng. Dié township bied 'n ryk kulturele geskiedenis en diversiteit, en is een van die grootste townships in Su...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Brakpan, Dalview

Villa Con Gracia Guest House bied sakpasverblyf net 3 km van Carnival City af. Dit is in Dalpark, in Brakpan, geleë en is minder as 30 minute se ry van die OR Tambo Internasionale Lughawe af. WiFi is beskikbaar re...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Mpumalanga

Maplotter Motel at Hidden Eden is 19,5 km buite die dorpie Delmas, 'n rustige en informele landbougebied met toegang tot Johannesburg, Pretoria, Emalahleni en die N12-hoofweg, geleë. Dié eiendom is 48 km vanaf O.R...

Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mpumalanga

Eloff Accommodation bied selfsorgverblyf in Eloff, 65 km buite Johannesburg en 77 km vanaf Pretoria. Verblyf word gebied 4 aparte eenhede met slaapplek vir 2 en 4 gaste. Elke eenheid het 2 enkelbeddens of dubbelbe...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Rugsakreisigerslosies in Gauteng

A&G Ventures is op 'n kleinhoewe in Vischkuil, Springs en bied verblyf aan sakereisigers en oornaggaste. Dié verblyf word gebied in 'n enkelwoonstel met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brakpan, Dalview

Karibu Gastehuis of B&B bied sakpas-akkommodasie net 3 km van Carnival City en 20 minute van die O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Ons is in 'n rustige woonbuurt geleë en het moderne kamers wat stylvol ingerig...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Casseldale akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Springs blad indien jy na meer Springs akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za