Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Casseldale besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Casseldale.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Casseldale akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Casseldale Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Casseldale Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Casseldale

Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Airfield, Benoni

The Minimalist is 'n lieflike gastehuis in Benoni Airfield en dis net 15 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Verblyf is beskikbaar in 4 eenhede. Elke eenheid het 'n dubbelbed met slaapplek vir 2. Drie van ...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Airfield, Benoni

Nou en Dan Gastehuis is in 'n woonbuurt, Airfield, in Benoni geleë. Dit is net 15 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Die verblyf is 'n bekoorlike kothuis met slaapplek vir 2 gaste. Die kothuis het 1 slaa...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Benoni, Johannesburg

RSA Lodge is 'n gastehuis wat gehalteverblyf in Benoni bied. Die lodge is ideaal slegs 10 km vanaf die O.R. Tambo Internasionale Lughawe geleë en ook net 2 km vanaf restaurante in die area. Verblyf word gebied in ...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Westdene, Benoni

Walts Place is geleë in die veilige Korsmans sluiting wat oor die Benoni Meer Gholfbaan uitkyk. Ons is slegs 15 km vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe gelee en het ook maklike toegang tot die winkelsentrums, snel...

10% af Aanbod!
VanafR500
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Farramere, Benoni

Moye Guest House is net 8 km van die O.R. Tambo Internasionale Lughawe in die stil, lowerryke voorstad Farramere, oos van Johannesburg. Die gastehuis is ideaal geleë vir enkel- of sakereisigers, toeriste of paartji...

Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
B&B in Westdene, Benoni

Africa Paradise is 'n elegante, veilige en bekostigbare gaste-lodge wat hartlike gasvryheid bied. Dit is net 10 minute vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe. Ons bied 'n gratis pendeldiens en is ideaal vir sakelui e...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Benoni, Johannesburg

Olive Annan Cottage is ‘n gesellige kothuis apart van die hoofhuis in Benoni, Gauteng en dis ideaal vir sakereisigers, wittebroodgangers of gaste wat ‘n wegbreek soek. Dié kothuis het slaapplek vir 2 en beskik...

Vanaf
R645
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Farramere, Benoni

Summer Garden Guest House (The Palms) is in Farrarmere, Benoni geleë. Verblyf word gebied in 10 stylvolle kamers en 2 houthutte met privaat ingange en vee- en donsveerbeddegoed. 5 kamers het lugversorging. Elke k...

Vanaf
R645
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Farramere, Benoni

Summer Garden Guest House (Urban Jungle) is in Farramere geleë, die gewilde voorstad van Benoni. Verblyf word in 12 stylvolle kamers en ’n tweeslaapkamerwoonstel gebied. Kamergeriewe sluit veer- en donsduvets i...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Nigel, Gauteng

Diana's Guest House bied B&B-verblyf in Nigel, 65 km suidoos van Johannesburg. Dis ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers en as oornagverblyf. Verblyf word in 4 kamers gebied en elke kamer het slaapplek vir 2. D...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Casseldale akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Springs blad indien jy na meer Springs akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za