Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (16)
Wildsplase (1)
Selfsorg-eenhede (15)
Indien jy Catalina Bay besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Catalina Bay.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Catalina Bay akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Catalina Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Catalina Bay Akkommodasie

15 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R3 360
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Hibberdene, Catalina Bay

Baracuda Boulevard is 'n ruim vakansiehuis reg teen die see in Hibberdene. Die huis het slaapplek vir 12 gaste met direkte toegang tot die swemstrand. Geniet asemrowende sonsondergange terwyl jy braai op die patio o...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hibberdene, Catalina Bay

Sea LaVie is in Hibberdene aan die Suidkus geleë. Dit is 'n selfsorg-kothuis met slaapplek vir 6 en bied alles wat jy nodig het vir 'n gesinsvakansie by die see. Geniet gesinstyd op die groot patio met die son, see...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hibberdene, Catalina Bay

See-2-Sea Holiday Apartment is in Hibberdene aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë en bied gehalte-vakansieverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is in 'n kompleks op die strand geleë en is naby verskeie win...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hibberdene, Catalina Bay

No. 10 See 2 Sea is in Hibberdene aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë en bied vakansieverblyf vir ’n klein gesin of groep vriende. Dis 50 m van die strand af en maklik bereikbaar vanaf winkels, restaurante, d...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hibberdene, Catalina Bay

Savell Place is 'n selfsorg-eenheid op die boonste vloer van die eienaar se perseel in Hibberdene - 'n klein kusdorp aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkam...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hibberdene, Catalina Bay

Miami Vakansie Woonstel is aan die KwaZulu-Natalse Suidkus en is naby die strand en verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Verblyf word in 2 selfsorg-woonstelle wat langs mekaar is op die g...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Hibberdene, Catalina Bay

Hibbers on the Beach bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel op die eerste verdieping van 'n woonstelkompleks wat op Hibberdene se pragtige kuslyn geleë is. Die woonstelkompleks is op die strand...

25% af Weeksdae!
VanafR1 200
R960
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Hibberdene, Catalina Bay

Ziyanda's Ocean Pearl is 'n selfsorghuis in die kusdorpie Hibberdene. Dié vakansiehuis is naby die strand en 1,2 km vanaf die Hibberdene Village-winkelsentrum. Geen harde musiek word by die instansie toegelaat nie....

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Lodge in Hibberdene, Catalina Bay

South Coast Venues bied gerieflike verblyf tussen Durban en die Wildekus in Hibberdene teen die Suidkus van KwaZulu-Natal. Dié lodge is sowat 130 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe geleë en bied 'n 180°-u...

40% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR950
R523
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hibberdene, Catalina Bay

Hib-Escape Hide Away is 'n ruim selfsorg-houthuis met lieflike see- en natuur-uitsigte wat op 'n 1000 m² privaat perseel geleë is. Kom geniet jou vakansie by ons en bring gerus jou honde saam ? die huisie is troet...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Catalina Bay akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Suidkus blad indien jy na meer Suidkus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za