Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (15)
Wildsplase (1)
Selfsorg-eenhede (14)
Indien jy Catalina Bay besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Catalina Bay.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Catalina Bay akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Catalina Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Catalina Bay Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hibberdene, Catalina Bay

See-2-Sea Holiday Apartment is in Hibberdene aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë en bied gehalte-vakansieverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is in 'n kompleks op die strand geleë en is naby verskeie win...

10% af Aanbod!
VanafR1 200
R1 080
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Hibberdene, Catalina Bay

Ziyanda's Ocean Pearl is 'n selfsorghuis in die kusdorpie Hibberdene. Dié vakansiehuis is naby die strand en 1,2 km vanaf die Hibberdene Village-winkelsentrum. Geen harde musiek word by die instansie toegelaat nie....

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR950
R665
per nag (plek vir 2)
Lodge in Hibberdene, Catalina Bay

South Coast Venues bied gerieflike verblyf tussen Durban en die Wildekus in Hibberdene teen die Suidkus van KwaZulu-Natal. Dié lodge is sowat 130 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe geleë en bied 'n 180°-u...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Hibberdene, Catalina Bay

Huisie by die See is 'n lieflike vakansiehuis in Hiberdene aan die suidkus van KwaZulu-Natal. Dié huis bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n groot gesin of 'n groep vriende. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Catalina Bay

Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hibberdene, KwaZulu-Natal

8 Bona Manzi is 'n selfsorg-dorpshuis in Hibberdene, 'n kusdorpie aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hibberdene, KwaZulu-Natal

Hibiscus Chalets is 'n boetiek-oord met slegs 17 eenhede en bied twee sprankelende swembaddens en goeie sekuriteit. Elke woonstel bied 2 slaapkamers, 2 badkamers, ’n slaapbank, 'n ruim balkon en onderdakparkerin...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR625
R500
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Hibberdene, KwaZulu-Natal

Rockview 43 is 'n gerieflike selfsorgwoonstel, geleë op die derde vloer van 'n sekuriteitskompleks in Hibberdene, teen die strand. Die woonstel bied onbelemmerde see-uitsigte van die sitkamer en die hoofslaapkamer ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hibberdene, KwaZulu-Natal

Loumari is in 'n sekuriteitskompleks in die kusdorp, Hibberdene, aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Dit bied gehalteverblyf en is ideaal vir 'n gesin. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapka...

Vanaf
R1 490
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hibberdene, KwaZulu-Natal

Catalina 1 Beachfront Chalet bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Hibberdene. Die kompleks is net 400 m van die strand af en naby 'n paar kroeë en winkels in die dorp. Die woonstel op die eerste verdiepi...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Hibberdene, KwaZulu-Natal

Catalina Bay unit 7 is in Hibberdene aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë en bied gehalteverblyf, ideaal vir 'n gesin of groep vriende. Catalina Bay is teen die strand en naby Bibberdene Village Mall met verskeie win...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Catalina Bay akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Suidkus blad indien jy na meer Suidkus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za