Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (17)
B&Bs (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (11)
Selfsorg-eenhede (4)
Indien jy Celtisdal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Celtisdal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Celtisdal akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Celtisdal Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Celtisdal Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Celtisdal

 Koepons teen 20% af
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR295
R236
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Wierdapark, Centurion

Biki-Biki Gasteverblyf is in Wierda Park in Centurion geleë. Verblyf word in 2 eenhede aangebied. Die eenhede kan ook saam bespreek word. Rus-n-Biki is 'n ruim gastekamer met 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Raslouw, Centurion

Ons 3-ster-gastehuis is 'n oorspronklike plaashuis op 'n veilige landgoed, omring deur 'n inheemse tuin. Dit is gerieflik halfpad tussen Johannesburg en Pretoria geleë. Die huis is 'n plattelandse herehuis wat in '...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wierdapark, Centurion

Sun Ray Guest House is in Wierdapark, Centurion, geleë. Ons bied 2 gerieflike, ruim, skoon woonstelle. Woonstel A het 1 ruim slaapkamer met 'n dubbelbed, ruim kaste, 'n spieëltafel, en 'n en suite-badkamer. Die l...

10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR800
R720
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rooihuiskraal North, Centurion

4 You Self-Catering Accommodation is op Amberfield Crest Sekuriteitslandgoed geleë. Dis ideaal vir sakereisigers, gholfspelers en gesinne vir 'n naweek of sommer in die middel van die week. Dis ook ideaal indien ga...

Vanaf
R499
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wierdapark, Centurion

Germa Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n bekoorlike voorstad in die hartjie van Centurion, Gauteng. Dié gastehuis het 6 slaapkamers met basiese selfsorg-geriewe en lugversorging. Elke slaapkamer het 'n dubb...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wierdapark, Centurion

Sunics Haven Selfsorg Gastehuis is in die Wierdapark-woonbuurt in Centurion geleë. Verblyf word is 2 selfsorg-eenhede gebied. Albei eenhede beskik oor 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis wat goed toegerus is. Die s...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Wierdapark, Centurion

Mahanya B&B is in Wierdapark, Centurion geleë. B&B-akkommodasie word by die bekroonde 3-ster instansie aangebied, met persoonlike diens en tradisionele gasvryheid wat 'n ontspanne en aangename atmosfeer tydens jou ...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Centurion, Gauteng

Lecawi Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in Centurion. Dié gastehuis is stapafstand van die Celtis Rige-winkelsentrum en ongeveer 4 km vanaf die Mall at Reds-winkelsentrum, asook Forest Hill City m...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Centurion, Pretoria

GuestHous@LemonJack bied veilige, rustige, stylvolle geriewe in die hartjie van Centurion. Dié gastehuis bied hartlike gasvryheid in die luukse area van Raslouw. Of dit 'n sakeresiger of 'n vakansieganger is, Guest...

Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eldoraigne, Centurion

Thatch Haven Guesthouse is in die hartjie van Centurion in die stil woonbuurt Eldoraigne. Dit is slegs 25 minute se ry vanaf OR Tambo Lughawe en is maklik bereikbaar vanaf alle hoofweë. Dit is ongeveer 3,5 km vanaf...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Celtisdal akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za