Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (54)
B&Bs (3)
Hotelle (8)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (40)

Resensies van Center

4.8 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Center van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Center besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Center.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Center akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Center Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Center Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 980
per nag, vir 2 mense
B&B in Center

The Stiltz in Swakopmund bied gehalteverblyf vir vakansiegangers, gesinne en oornaggaste. Die eenhede het uitsigte oor die Atlantiese Oseaan, Namibië se sandduine en die verskeidenheid voëlspesies by die strandmee...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Hotel in Center

Villa Margherita is 'n luukse boetiekhotelletjie wat in die hartjie van Swakopmund geleë is en oor 4 stylvolle geboue naby mekaar beskik. Villa Margherita is 'n kombinasie van moderne kuns en historiese koloniale ...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Center

Atlantic Garden Boutique Hotel is gerieflik geleë in die middel van Swakopmund, langs die geskiedkundige gebou, 'Altes Amtsgericht', net 170 m van die strand af. Ontspan op die stoep met 'n uitsig oor die tuin en g...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Center

Sand and Sea 16 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Swakopmund. Die kompleks is 4 minute vanaf die strand en naby ander geriewe in die dorp. Dié gemeubileerde woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 b...

40% af Aanbod!
VanafR1 400
R840
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Center

Whaleback Selfsorg Midde-dorp is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 3 in Swakopmund. Die dubbelverdiepingwoonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is op die eerste verdieping en het 2 dri...

Vanaf
R3 765
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Center

An Der Mole Self-Catering Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel met smaakvolle meubels. Dié woonstel is in 'n kompleks teen die promenade en pragtige openbare tuin by Swakopmund se ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Center

Platz Am Meer 1 is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks langs die Platz Am Meer Mall in Swakopmund. Dié ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea, badkamer, 'n oopplan-kombuis en -leefare...

Vanaf
R1 122
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Center

Alstadthof 18 is in 'n selfsorgduplekswoonstel in Swakopmund se middedorp, stapafstand vanaf winkels, restaurante en die strand. Dié dupleks het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopp...

Vanaf
R1 122
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Center

AC061 - Zi Wu 8 is 'n gerieflike selfsorg-duplekswoonstel in die veilige Zi Wu-kompleks in die hartjie van Swakopmund, net 150 m van die strand af. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers...

Vanaf
R1 224
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Center

AC039 - Alstadthof 7 is 'n netjiese selfsorgwoonstel wat in Swakopmund se middedorp geleë is. Dis stapafstand vanaf winkels, restaurante en die strand. Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaap...

Vanaf
R1 122
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Center

AC302 - Zi Wu 9 is 'n netjies selfsorg-duplekswoonstel in die veilige Zi Wu-kompleks in die hartjie van Swakopmund, slegs 150 m van die strand af. Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers...

Vanaf
R3 777
per nag, vir 2 mense
Hotel in Center

Swakopmund Hotel and Entertainment Centre is in die historiese middedorp geleë en ideaal vir sake- of vakansieverblyf. Die hotel is ook naby die strandfront en ander besienswaardighede. Die hotel bied 90 kamers wa...

Vanaf
R1 632
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Center

AC520 - Perfectly Located Apartment is 'n luukse selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks in die hartjie van Swakopmund geleë is. Dis stapafstand vanaf die strand en verskeie restaurante. Dis lekker sentraal en ...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Hotel in Center

Beach Hotel Swakopmund is ideaal geleë 50 m van die Atlantiese Oseaan af en dis naby Swakopmund se middedorp. Die hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n plek vir 'n wegbreek of 'n sakereis. Akkommodasie b...

Vanaf
R2 244
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Center

AC532 - Atlantik Sicht 5 is 'n grondverdiepingwoonstel in die veilige Atlantik Sicht-kompleks reg op die strandfront in Swakopmund. Gaste kan lekker al langs die see op die promenade stap. Restaurante, winkels en ge...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 3 - Wys 31 tot 45

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za