Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (55)
B&Bs (2)
Hotelle (8)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (43)

Resensies van Center

4.8 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Center van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Center besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Center.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Center akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Center Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Center Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Hotel in Center

Beach Hotel Swakopmund is ideaal geleë 50 m van die Atlantiese Oseaan af en dis naby Swakopmund se middedorp. Die hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n plek vir 'n wegbreek of 'n sakereis. Akkommodasie b...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Center

Platz Am Meer 8 is in 'n kompleks langs die Platz Am Meer Mall in Swakopmund geleë. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Albei slaapkamers het koningingrootte-beddens en hulle eie badkamers. Die ...

Vanaf
R1 122
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Center

AC061 - Zi Wu 8 is 'n gerieflike selfsorg-duplekswoonstel in die veilige Zi Wu-kompleks in die hartjie van Swakopmund, net 150 m van die strand af. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers...

Vanaf
R440
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Center

Swakopmund Backpackers bied bekostigbare verblyf en is ideaal vir avontuurlustige reisigers, rugsakreisigers, of besoekers en toeriste op soek na sakpasverblyf. Swakopmund Backpackersis net 'n paar meter van die st...

Vanaf
R1 940
per nag, vir 2 mense
B&B in Center

Brigadoon Boutique B&B is in 1996 gestig en bied gerieflike B&B-verblyf in die hartjie van Swakopmund naby die strand. Dié B&B beskik oor ruim, goed ingerigte kamers met slaapplek vir 2 gaste of gesinne. Elke styl...

Vanaf
R1 020
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Center

AC302 - Zi Wu 9 is 'n netjies selfsorg-duplekswoonstel in die veilige Zi Wu-kompleks in die hartjie van Swakopmund, slegs 150 m van die strand af. Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers...

20% af Aanbod!
VanafR1 500
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Center

Swakop Strand Apartment B bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Swakopmund in Namibië se Erongo-streek. Die kompleks is ideaal geleë naby die strand en die Nasionale Mariene Akwarium. Die duplekswoonstel...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Center

Whaleback Selfsorg Midde-dorp is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 3 in Swakopmund. Die dubbelverdiepingwoonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is op die eerste verdieping en het 2 dri...

Vanaf
R3 765
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Center

Atlantik Sicht Self-Catering Apartment bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde woonstel met 3 slaapkamers. Die woonstel is deel van 'n kompleks wat net 'n paar meter van die see af geleë is en is na...

Vanaf
R1 571
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Center

Alstadthof 18 is in 'n selfsorgduplekswoonstel in Swakopmund se middedorp, stapafstand vanaf winkels, restaurante en die strand. Dié dupleks het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopp...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za