Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (55)
B&Bs (3)
Hotelle (7)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (43)

Resensies van Center

4.7 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Center van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Center besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Center.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Center akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Center Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Center Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 020
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Center

AC303 - Lowenhof is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Lowenhof-kompleks in Swakopmund. Dié woonstel is 'n aangename verrassing vir alle besoekers en is om die draai van die bekende Cafe Anton, die hoofstrand, Swak...

15% af Aanbod!
VanafR2 465
R2 096
per nag, vir 2 mense
Hotel in Center

Hotel Zum Kaiser is ideaal in Sam Nujoma-laan in die skilderagtige kusdorpie, Swakopmund geleë. Dié hotel bied toegang tot die strand en die dorp se dinamiese straatlewe, bekoorlike argitektuur, winkels en fynproe...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Center

Sand and Sea Self-catering Apartments is sowat 500 m vanaf Swakopmund Mole en slegs 1 straat van die strand af. Sand and Sea Self-catering Apartments bied gerieflike selfsorg-verblyf in 2 smaakvol versierde kamers....

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
B&B in Center

The Stiltz is in Swakopmund en bied gehalteverblyf vir vakansiegangers, gesinne en oornaggaste. Dit het 'n uitsig oor die Atlantiese Oseaan, Namibië se sandduine en die verskeidenheid voëlspesies by die strandmeer...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Hotel in Center

Swakopmund Plaza Hotel bied B&B en is in Swakopmund-sentraal in die Erongo-streek van Namibië geleë. Die hotel is ideaal vir gaste wat met vakansie of op 'n sakereis is en daar is menigte historiese geboue en rest...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Center

Bushbabies Inn bied basiese selfsorg-eenhede en is in Swakopmund in die Erongo-streek van Namibië geleë. Die lodge is ideaal geleë naby die dorp se geriewe en besienswaardighede. Akkommodasie by Bushbabies Inn ...

Vanaf
R440
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Center

Desert Sky Backpackers bied gerieflike oornagverblyf in Swakopmund, in Namibië. Dit is naby verskeie winkels, doendinge en besienswaardighede. Verblyf is beskikbaar in 7 dubbelkamers en 3 slaapsaal-kamers. Die sl...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Center

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 000
R1 800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Swakopmund, Namibië

Exousia Self Catering is geleë in die hartjie van Swakopmund, stapfstand van die meeste geriewe, gewilde restaurante, kuierplekke en die strand. Dié luukse en ruim woonstel het slaapplek vir 4 gaste en is geskik v...

Vanaf
R2 050
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Swakopmund, Namibië

Bianka's Self-catering Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvolle woonstel langs die see in die hartjie Swakopmund. Die eenheid is net 'n entjie se stap van die strand, winkels en restaurante af. Di...

Vanaf
R3 510
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kramersdorf, Namibië

Moringa Gardens Self-catering Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel wat smaakvol versier is en in 'n veilige kompleks in Swakopmund se middedorp geleë is. Dié kompleks is stapafstand vanaf die s...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za