Indien jy Groot-Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Groot-Karoo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Groot-Karoo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Great Karoo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Groot-Karoo akkommodasie
Bladsy 3 - 246 lekke plekke om te bly
Dreams is 'n gerieflike selfsorg-eenheid vir 3 gaste in Beaufort-Wes. Dié oopplan-eenheid het 1 dubbelbed, 1 enkel...
De Bergkant Lodge is 'n geskiedkundige Kaap-Hollandse huis in Prins Albert, aan die voet van die Swartberg in die G...
Steenbokkie Nature Reserve is 'n werkende wild- en gasvryheidsplaas net 8 km vanaf Beaufort-Wes. Dit bied gerieflik...
The Karoo Prinia is 'n bekoorlike en huislike, opgeknapte Karookothuis in Prins Albert. Dié drieslaapkamerkothuis i...
Die Artist's Cottage is 100 jaar gelede in die tipiese platdakstyl van die Karoowerkershuisies gebou. Met 'n en sui...
@ Mango's is in Beafort-Wes in die Wes-Kaap, ’n area wat bekend is vir sy landskapsritte, voetslaaroetes en ikonies...
Joalani Gastehuis is 30 km noord van Drie Susters af, net langs die N1. Die gasteplaas bied verblyf in en suite-kam...
Wolvekraal Guest Farm is op 'n Dorper-skaapplaas in die Karoo geleë en is sowat 10 km buite die dorpie Prins Albert...
Die Witteberg Natuurreservaat is sowat 250 km vanaf Kaapstad in die hartjie van die Witteberge, halfpad tussen Touw...
At 85 on Church is naby restaurante, winkels, kunsgalerye en besienswaardighede in Prins Albert geleë. Dis in 'n pr...