Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (17)
B&Bs (2)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Ceres

4.4 / 5  
volgens 114 resensies
Lees regte resensies van Ceres van 114 geverifieerde gaste.
Indien jy Ceres besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Ceres.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ceres akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ceres Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ceres Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 50 km vanaf Ceres

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tulbagh, Breederiviervallei

The Lark @ De Weiglhuys Farm is 'n oopplan-selfsorgateljee met 'n privaat ingang, onderdakstoep en ommuurde tuin. Die ateljee is op 'n werkende plaas net 6,5 km vanaf Tulbagh en dit plaas se ingang is tussen die twe...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Breedekloof, Breederiviervallei

Welgelee Farm Stay is op 'n plaas in die Breederiviervallei op die R43, tussen Worcester en Wolseley. Dié kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Alb...

Vanaf
R2 970
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Breedekloof, Breederiviervallei

Bosjes is die perfekte wegbreekplek aan die voet van die Waaihoekberge met uitsigte oor die pragtige Breedevallei. Ons bied verblyf in die ou skuur, wat pragtig opgeknap is en nou as 'n gastehuis bedryf word. Daar...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Breederiviervallei, Breedekloof

By River Edge word jy deur berge omring wat teen sonsondergang in pienk verander, wingerde wat tot by die horison strek, fynbos lewend met klein wild en die Breederivier op jou drumpel - en tog is jy net 'n uur van ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Breederiviervallei, Kaapse Wynlande

Die Kloof is ’n opgeknapte historiese gebou met dik mure, ’n grasdak en tradisionele staldeure en is op Koelfonteinplaas naby Prince Alfred's Hamlet geleë. Dis 'n vrugteplaas wat al verskeie toekennings vir sy ...

Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Breederiviervallei, Kaapse Wynlande

Stonewood Mountain Cabin bied 'n rustige selfsorgwegbreek in 'n natuurreservaat met 'n uitsig oor die plaas, fynbos en pragtige berguitsigte in die Breederiviervallei. Die Mount Bain Privaat Natuurreservaat is 660 h...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Breederiviervallei, Kaapse Wynlande

Fynbosrust is in die Mount Bain Natuurreservaat naby Wolseley en bied gehalteverblyf aan ’n gesin of groep vriende. Dis die ideale bestemming vir 'n winterwegbreek met sneeu op die berge en 'n knetterende kaggel i...

Vanaf
R1 417
per nag, vir 2 mense
Lodge in Tulbagh, Breederiviervallei

Waterval Country Lodge is al sedert 1994 oop en skuil aan die voet van die Obiquaberg met 'n uitsig oor die Witzenbergvallei en die natuurskoon om dit. Die lodge is ideaal vir 'n gesinswegbreek en bied toegang tot v...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Breederiviervallei, Kaapse Wynlande

Ribbok Mountain Cottage is aan die voet van die Waboomsberg. Dit is 'n selfsorgkothuis vir 6 gaste en is ongeveer 15 km van Ceres af op die R46. Die klipkothuis beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en ...

20% af Langtermyn-verblyf!
VanafR880
R704
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tulbagh, Wes-Kaap

Witzenberg Base Camp bied 'n unieke glanskamp-ervaring in 'n kothuisie op 'n plaas, 4,5 km buite Tulbagh. Die kothuis het 12 volt-sonkrag vir beligting, verkoeler en 'n USB-poort. Daar is geen 220 V-elektriese afs...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Ceres akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Boland blad indien jy na meer Boland akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]