Resensies van Ceres

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Ceres bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.31 uit 5 gekry volgens 80 resensies.
Sharlene W. - 3rd February 2020
staying in Ceres
Pragtige dorp! Baie om te doen.
Teana E. - 27th January 2020
staying in Ceres
So pragtig groen en vriendelike mense. My verstom aan almal se mooi tuine.
Quinten B. - 25th December 2019
staying in Ceres
Vriendelike dorpie.
Bossie K. - 2nd December 2019
staying in Ceres
Baie mooi en rustig.
Johann S. - 2nd December 2019
staying in Ceres
Ceres is 'n baie mooi dorp met heelwat aktiwiteite. Ons sal enige tyd weer soontoe gaan!
Philip L. - 25th November 2019
staying in Ceres
Ceres is 'n baie vriendelike plek. Die natuur is wonderlik. Die rustigheid laat ons weer teruggaan.
Esther L. - 18th November 2019
staying in Ceres
Sal dit enige dag vir mense aanbeveel om te besoek en te gebruik as verblyf.
Janice M. - 11th November 2019
staying in Ceres
Die beste! Als was binne loopafstand van verblyf en ons aktiwiteit en rede vir ons besoek aan die dorp.
Mariaan P. - 21st October 2019
staying in Ceres
Ons het Ceres baie geniet.
Magda B. - 17th October 2019
staying in Ceres
Mooi dorp en omgewing en naby aan ander plekke om te besoek.
Gerrit F. - 14th October 2019
staying in Ceres
Dit was ongelooflik mooi.
Luther M. - 10th October 2019
staying in Ceres
Mooi plek.
Susanna F. - 6th October 2019
staying in Ceres
Pragtige en rustige dorpie.
Hennie K. - 30th September 2019
staying in Ceres
Pragtige dorp met die mooiste berge.
S S. - 19th September 2019
staying in Ceres
Dis 'n pragtige dorpie.
Louis V. - 9th September 2019
staying in Ceres
Sal weer wil kom kuier, maar 'n paar dae vertoef en die omgewing verken en besoek.
Willie R. - 8th September 2019
staying in Ceres
Puik. Nogmaals dankie.
Carlien T. - 8th September 2019
staying in Ceres
Ons het in Ceres oorgeslaap, omdat my man die Tankwa Camino gestap het en hulle het in Ceres klaargemaak.
Juanita C. - 3rd September 2019
staying in Ceres
Klein, maar besig. Vriendelike mense. Baie polisie teenwoordigheid. Interessante museum.
Samantha R. - 2nd September 2019
staying in Ceres
Pragtig, die dorpie omring deur die berge is verskriklik mooi.
Charmaine B. - 26th August 2019
staying in Ceres
Oulike toeriste bestemming!
Esmeralda J. - 24th July 2019
staying in Ceres
As jy wil wegbreek om siel skoon te maak of net 'n bietjie kwaliteittyd saam met familie te spandeer weg van stadsgeraas, is Ceres beslis die plek vir jou.
Frans I. - 19th July 2019
staying in Ceres
Baie koud.
Chrisna M. - 8th July 2019
staying in Ceres
Pragtige natuurskoon met baie wynplase in die omgewing om na toe te ry. Tulbagh ook 'n móét om te besoek.
Glenda D. - 19th June 2019
staying in Ceres
Would love to come back to Ceres later this season.
Louisa V. - 18th June 2019
staying in Ceres
Rustige plattelandse dorp.
Julica A. - 2nd May 2019
staying in Ceres
Baie aangename plek om te wees. Vriendelik en rustig.
Derek F. - 1st May 2019
staying in Ceres
Lots to see and do.
Simone E. - 25th March 2019
staying in Ceres
Ceres is oulike plek met baie vriendelike en behulpsame mense.
Danie P. - 25th March 2019
staying in Ceres
Die natuurlike landskap rondom Ceres is uniek en moenie vergeet van al die vars vrugte waarmee hier geboer word nie.
Carolyn A. - 18th March 2019
staying in Ceres
Ceres is 'n pragtige dorpie met eerste indrukke. Ek kon nie meer omtrent die dorp na eksploreer nie aangesien ek vir 'n werk aangeleentheid daar was en net vir een dag.
Marieke V. - 5th February 2019
staying in Ceres
Dit is opvallend hoe skoon die dorp is. Die inwoners van Ceres kan trots wees. Die natuur is asemrowend.
Koos B. - 31st January 2019
staying in Ceres
Baie mooi plattelandse dorpie. Almal baie vriendelik. Baie mooi natuurskoon. Beslis 'n besoek werd.
Rosa V. - 2nd January 2019
staying in Ceres
Ceres is awesome!
Karl Heinz P. - 30th December 2018
staying in Ceres
Cherry picking at Klondyke Farm was a highlight. Magnificent view from the Gyropass View point.
Lidia D. - 19th December 2018
staying in Ceres
As ons dit ons permanente tuiste kon maak, dan het ons. Pragtige dorp.
Linnaea B. - 3rd December 2018
staying in Ceres
Clean and hospitable with a unique beauty.
Carmen W. - 26th November 2018
staying in Ceres
What an awesome place for a getaway from the hustle and busy city life. Ceres, you will most definitely be seeing us again.
Karel I. - 29th October 2018
staying in Ceres
Ceres is te warm.
Herman V. - 23rd October 2018
staying in Ceres
Ceres is 'n pragtige en skoon dorp in vergelyking met ander plattelandse dorpe.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za