Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (46)
B&Bs (2)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (41)
Indien jy Champagne Castle besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Champagne Castle.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Champagne Castle akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Champagne Castle Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Champagne Castle Akkommodasie

49 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Champagne Vallei, Champagne Castle

Bell Park B&B and Self-catering is in Champagne Valley in die Sentrale Drakensberge geleë, en bied B&B- of selfsorgverblyf op ’n klein, veilige plaas met ’n groot tuin wat oor die Bell Park-dam uitkyk. Alhoewel...

33% af Weeksdae!
Vanaf
R1 020
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Champagne Vallei, Champagne Castle

Vultures View bied ongelooflike uitsigte oor die Champagne-vallei en is in die Bergview Privaatlandgoed, 'n eko-landgoed in die sentrale Drakensberg geleë. Verblyf word gebied in 3 kothuise met slaapplek vir 6 ga...

Vanaf
R1 140
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Champagne Vallei, Champagne Castle

Dragon Peaks Mountain Resort is in die Champagne-vallei in Cathkin Park en bied gerieflike verblyf met pragtige uitsigte. Die Lakeside Suite is oopplan en bied slaapplek aan 2 gaste. Dié selfsorg-suite het 'n priv...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Drakensberge, Champagne Castle

Swallowfield Rondavels bied gerieflike sakpas-selfsorgverblyf in die hartjie van die Champagne-vallei in die Sentrale Drakensberg-area. Dié Central Berg bied 'n verskeidenheid doendinge en eko-toeristebesienswaardi...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Champagne Vallei, Champagne Castle

Ama Casa Self-Catering Cottages is op 'n privaat landgoed in Drakensberge se Champagne Valley geleë. Dit is ideaal vir paartjies wat op soek is na 'n rustige wegbreek weg van die stadsgedruis. Verblyf word gebied...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Champagne Vallei, Champagne Castle

Wits End Mountain Resort bied selfsorgverblyf in 9 gerieflike chalets, 'n trouvenue en 'n kapel. Dis in die Champagne-vallei in 'n Wêrelderfenisgebied-bufferzone geleë en kyk op die Drakensberg-bergreeks. Die atmo...

Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Champagne Vallei, Champagne Castle

Cathkin Haven is op 'n sekuriteitslandgoed in die Champagne-vallei in die Drakensberge. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n gerieflike en rustige wegbreek vanaf die stad. Dié moderne huis beskik oor 4 ...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Champagne Vallei, Champagne Castle

Treks, Trips & Trails bied 2 aparte, maar ewe unieke selfsorg-chalets wat oor die Bell Park-dam uitkyk met die Sentrale Drakensberge se Cathkin- en Champagne-pieke in die agtergrond. Bahati is 'n verhewe, luukse bo...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Champagne Vallei, Champagne Castle

Hillbilly's Cottages is op Weltevrede Plaas in die Sentrale Drakensberg se Champagne Valley geleë. Hierdie gebied word daaraan geken dat dit van die mooiste natuurtonele in die land het. Die area bestaan uit vier v...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Champagne Vallei, Champagne Castle

Drakensberg Dream Cottages is selfsorgkothuise op die Wostjin Landgoed op die R600 diep in die Sentraal-Drakensberg se Champagne Vallei. Verblyf is in 3 selfsorgkothuise wat individueel versier is beskikbaar. Drake...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za