Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Chancliff

4.5 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Chancliff van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Chancliff besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Chancliff.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Chancliff akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Chancliff Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Chancliff Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Chancliff

Bankenveld House Bed and Breakfast is aan die rand van Krugersdorp geleë. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagstop op pad na verskeie bestemmings. Verblyf by Bankenveld House Be...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Chancliff

Fullness B&B is 'n bekoorlike eenheid op die eienaar se perseel, in 'n sekuriteitskompleks in Krugersdorp. Dit is geskik vir 'n paartjie, individu of sakereisiger op soek na gerieflike verblyf na aan verskeie gerie...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Chancliff

Crystal Rose Lodge & Spa is in Krugersdorp 19 km vanaf die Wieg van die Mensdom. Gratis WiFi is beskikbaar en die lodge het 'n buitemuurse swembad en 'n speelpark vir kinders. Die verblyf beskik oor 6 standaardkame...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Chancliff

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wes-Rand, Rant-en-Dal

Welpie Gastehuis is in die hart van Gauteng in Krugersdorp geleë, ook bekend as Mogale Stad aan die pragtige Wesrand. Hierdie rustige woning bied luukse akkommodasie teen ‘n baie bekostigbare prys sonder om enige...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noordheuwel, Krugersdorp

Aviators Retreat is in Noordheuwel, Krugersdorp geleë en word deur 'n familie besit en bestuur. Hierdie gastehuis is die ideale oornagverblyf vir sakereisigers en paartjies. Daar is 5 en suite-kamers met verhit-e...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wes-Rand, Rant-en-Dal

Swartbessie is in Rant-en-Dal, Krugersdorp, geleë en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n bekostigbare oornagplek. Swartbessie bied 'n aparte slaapkamer met 'n privaat badkamer. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 199
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Wes-Rand, Krugersdorp

Oasis Retreat is 'n selfsorgwoonstel en het slaapplek vir 4 gaste in 'n kompleks is Krugersdorp. Dié woonstel is op die eerste verdieping geleë en beskik oor 2 slaapkamers en deel die gebruik van 'n badkamer met ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Krugersdorp Noord, Munsieville

Cecil Knight Guesthouse het is in Krugersdorp geleë, ’n myndorp in die Wesrand. Dié dorp bied verskeie besienswaardighede soos die Krugersdorp Wildreservaat, Maropeng Visitor Centre, Walter Sisulu Botaniese Tuin...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Wes-Rand, Krugersdorp

Windsong Living is op 'n 2,4 hektaar eiendom aan die voete van 'n berg wat bedek is met proteas in Heuningklip, Krugersdorp. Dié eenheid beskik oor 1 slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingroot...

Vanaf
R954
per nag, vir 2 mense
B&B in Noordheuwel, Krugersdorp

Hierdie 3-ster gastehuis is dit alles en nog meer! Abrem Gaste-Akkommodasie spesialiseer daarin om die gaste met 'n gerieflike verblyf, en die gevoel van 'n huis weg van die huis, te voorsien. Ons hooffokus is om ve...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Noordheuwel, Krugersdorp

Die Appel & Ui Gastehuis is op die pragtige heuwels van Noordheuwel, Krugersdorp geleë en bied die ideale beskostigbare oornagverblyf vir sakereisigers of vakansiegangers. Verblyf word gebied in 2 netjiese en suit...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Wes-Rand, Krugersdorp

Camino Manor Guest House is 'n beeldskone B&B in die noordelike voorstede van Krugersdorp. Dié huis is een van die heel eerste huise wat gebou is toe Krugersdorp tot stand gekom het. Die huis het beeldskone, opge...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Krugersdorp Noord, Pretorius Park

The Fox Hole Guesthouse bied gerieflike verblyf in Krugersdorp aan in ’n woonstel wat op die perseel is waar die eienaars bly. Die losstaande woonstel is eksklusief en het ’n privaat buite-area. Dié oopplan-w...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Monument, Krugersdorp

The Loft Guest House bied B&B-verblyf net 15 minute se ry van Lanseria-lughawe af en 45 minute van Johannesburg en Pretoria af, wat dit ideaal maak vir sakereisigers. Die gastehuis is ook geskik vir die vakansiegang...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Lodge in Wes-Rand, Krugersdorp

Usambara Lodge is 'n unieke, luukse toevlugsoord vir die hedendaagse reisiger. Die lodge is gerieflik geleë en ideaal vir gaste wat die Krugersdorp- of Muldersdrift-area besoek en is slegs 30 minute van beide Johan...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Noordheuwel, Krugersdorp

Weston Guest House is in die luukse voorstad Noordheuwel/Noordkruin in Krugersdorp. Dis naby lughawens, hospitale en winkelsentrums met restaurante. Dié kamers het elk slaapplek vir 2 gaste. Let asb. dat rook in ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Krugersdorp Noord, Pretorius Park

The Rabbit Hole Hotel bied bekroonde verblyf in Krugersdorp vir gaste wat na Chamdor, die Wieg van die Mensdom en die Wesrandarea reis. Die hotel bied 17 pragtige kamers. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed, sommi...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Lodge in Wes-Rand, Krugersdorp

Sterkfontein Heritage Lodge bied gehalteverblyf vir sakereisigers, oornaggaste en gesinne in Krugersdorp. Dié lodge skep 'n warm tuiste vir gaste en skenk persoonlike aandag aan elkeen se behoeftes. Daar is ongeluk...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wes-Rand, Krugersdorp

Simply Grace is in Krugersdorp in Gauteng geleë. Die eenheid is naby verskeie winkelsentrums, restaurante, groot hoofweë en Lanseria Lughawe. Die selfsorg-tuinkothuis met privaat ingang en parkering, beskik oor '...

40% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordheuwel, Krugersdorp

Arek's Place bied selfsorg- en oornagverblyf in die luukse woonbuurt Noordheuwel in Krugersdorp met 'n asemrowende uitsig op die Magaliesberge. Die verblyf bied 8 gemeubileerde, privaat kamers en 2 klein kothuise. ...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Chancliff akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za