Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Chantecler besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Chantecler.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Chantecler akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Chantecler Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Chantecler Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Chantecler

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brick A Clay Blv, Wes-Kaap

Eversview Guest House is in Brick A Clay Blv in die Tygerberg-area geleë en dit bied rustige verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Gaste kan kies tussen 6 kamers, "Executive"- en Standaard Kamers. Elke ka...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Eversdal, Wes-Kaap

Harmony Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in 'n stil en veilige buurt in Durbanville, Kaapstad. Dis naby winkelsentrums, restaurante, kroeë, teaters en 'n wêreldklas-wynroete. Dié stylvolle eenheid het s...

Vanaf
R1 944
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eversdal, Wes-Kaap

Evertsdal Guesthouse is 17 jaar gelede gestig in 'n stil en sentrale woonbuurt Eversdal, Durbanville. Dié erf is meer as 1 hektaar groot en verblyf bestaan uit 6 huise en 32 kamers. Die huise kyk uit oor die groen ...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

10 on Gillian Selfsorg is in 'n stil woonbuurt tussen Bellville en Durbanville geleë. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n TV met DStv. Die en suite-b...

10% af Winteraanbod!
VanafR700
R630
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

At Home on Langeberg is 'n pragtige kothuis in die Kaapse voorstad, Durbanville. Die huis is naby winkelsentrums, hospitale en die lughawe geleë. Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 1 slaapkamer met 'n b...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Durbanville, Wes-Kaap

Alyssa's Inn bied gerieflike gastehuisverblyf in ’n rustige area in Eversdal, Durbanville. Dis sentraal geleë met toegang tot winkelsentrums, hospitale en die Durbanville Wynroete. Verblyf word in 3 smaakvol ge...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 270
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Stellenberg, Wes-Kaap

DCS Self Catering Accommodation Stellenberg is 'n smaakvolle, goed ingerigte, ruim en moderne kothuis wat in Stellenberg, Durbanville geleë is. Dis ‘n goeie, stil en veilige area sowat 1km van die baie populêre ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Eversdal, Wes-Kaap

Culemborg Cottage is 'n pragtige selfsorgwoonstel in Stellenberg, Bellville. Dit is perfek vir sakereisigers wat naby alle hoofroetes, Tygervallei en die Tyger Waterfront-sakearea wil wees. Dié dubbelverdiepingwoo...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in East Rock, Wes-Kaap

The Green Room Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde eenheid wat in Stellenberg, Durbanville, naby die N1 en R300 geleë is. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Hierd...

Vanaf
R390
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in East Rock, Wes-Kaap

Pool Side Apartment is 'n woonstel vir 1 persoon in die residensiële woonbuurt Stellenberg, baie na aan die N1 in Kaapstad. Die eenheid is geleë op die eienaar se perseel en is ideaal vir 'n sakereisiger wat oorna...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]