Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Chantecler besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Chantecler.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Chantecler akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Chantecler Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Chantecler Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Chantecler

Vanaf
R595
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

Kiewiet's Nest is 'n bekoorlike enkelwoonstel in Sonstraal, 'n stil buurt in Durbanville. Dié besige streek het lieflike winkelsentrums, restaurante, kroeë, teaters en 'n wêreldklas-tuinroete. Die oopplan-eenhe...

Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Eversdal, Wes-Kaap

The Wild Fig bied verblyf in 'n privaat tweeslaapkamersuite aan die een kan van 'n privaat residensiële perseel, maar het sy eie aparte ingang vanaf die voorkant van die huis. Dis 'n lekker sluit-en-ry-suite en is ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Durbanville, Wes-Kaap

@ 7 PillarsBnB is 'n bekoorlike B&B in Durbanville. Dis naby bekende Durbanville-wynplase en net 'n entjie se ry van die middestad af geleë. Verblyf word in 3 stylvolle eenhede langs die hoofhuis aangebied: Merlot...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

12 on Witzenberg is in Eversdal, Bellville en bied gehalteverblyf en is ideaal vir sakereisigers wat na aan al die toegangsroetes en die Tygervallei-besigheidsarea wil wees. Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste o...

Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Brackenfell, Wes-Kaap

Villa de Vie Self Catering is in Brackenfell, 'n voorstad van Kaapstad, geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers, familiebesoeke of vir diegene wat vir 'n geliefde in die hospitaal kom kuier. Di...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R645
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Basalt Akkomodasie is 'n ateljeewoonstel in Stellenridge in Bellville. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Die woonstel is 2 km vanaf Tygervallei met 'n hele rits besienswaardighede en 16 km vanaf Ka...

Vanaf
R900
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Zebra Place is 'n moderne, klein maar praktiese selfsorgwoonstel in Rosendal, Bellville. Die woonstel is op die eerste verdieping en word met trappe van die parkeerarea af bereik. Dit is aan die hoofhuis verbind, ma...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Durbanville, Wes-Kaap

Tranquille Manor is in Vygeboom geleë. Dit is 'n buurt in Durbanville, ongeveer 20 minute van Kaapstad Internasionale Lughawe, die middestad en die wynlande van Paarl en Stellenbosch af. Dit is ook na aan verskeie ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

Mountain View bied selfsorgverblyf in 'n veilige, spoggerige deel van Durbanville genaamd Durbell, sowat 260 m vanaf Hoërskool Fairmont. Verblyf is beskikbaar in 'n luukse gesin-suite met slaapplek vir 4 en 'n del...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rosendal, Wes-Kaap

Feathers Lodge is 'n 4-ster-boetiekhotel wat in 1998 gebou en in 2013 opgeknap is. Ons bied 20 en suite-slaapkamers met 5 verskillende tipes om elke begroting te pas. Dit sluit sakpaskamers, standaardkamers, luukse ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]