Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Chantecler besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Chantecler.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Chantecler akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Chantecler Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Chantecler Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Chantecler

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rosendal, Wes-Kaap

Rosenvilla is 'n gerieflike woonstel vir 2 gaste in Rosendal. Dié selfsorgwoonstel is op die eerste verdieping en het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis het 'n...

10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR850
R765
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Rosendal, Wes-Kaap

8 Genova is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in die veilige Bella Rosa-kompleks in die hartjie van Kaapstad se noordelike voorstede, naby die Wynland-area en die middestad. Die woonstel is ideaal vir gesinne, sakereis...

Vanaf
R480
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Old Oak Cottage bied gehalteverblyf in Bellville aan sakereisigers, oornaggaste en paartjies. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die ateljee-woonstel bied slaapplek aan 2 ga...

Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

Guest House On Shale is 'n gastehuis in Bellville wat deur die eienaar bestuur word. Dit is perfek vir paartjies of individue wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe. Dit is halfpad tussen Stellen...

Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durbanville, Wes-Kaap

Geleë in pragtige, luukse Durbanville, Dark Chocolate bied superieure gastehuis-akkommodasie en moderne konferensiefasiliteite aan. Hierdie smaakvol gedekoreerde Victoriaanse huis is in 'n rustige omgewing geleë,...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R840
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

3 On Nebraska is op die eienaar se perseel in Stellenridge, Bellville geleë. Die eiendom is naby verskeie besienswaardighede in Kaapstad se Noordelike Voorstede. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkame...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

Ridgeworth Boutique Guesthouse is 'n spoggerige gastehuis in Ridgeworth, 'n vreedsame woonbuurt in Bellville. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Dié gastehuis bied privaat, ruim, luukse kamers en ...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kenever, Wes-Kaap

Lemon Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis vir 3 gaste in die boomryke voorstad Kenever, Bellville geleë. Dié kothuis het 2 slaapkamers wat 'n badkamer deel. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Eikenbosch, Wes-Kaap

Annie’s Place is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Ridgeworth in Bellville, Kaapstad naby Tygervalley Intercare, Tygerberg Hospitaal en talle winkelsentrums en restaurante in die Bellville Waterfront. Die woonstel...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brackenfell, Wes-Kaap

The Vinelands on Alpha is 'n tradisionele Kaaps-Hollandse huis. Die hoofhuis beskik oor 'n ontvangsarea, 'n sitkamer, 'n eetkamer en 'n restaurant. Verblyf word in kamers gebied. The Vinelands on Alpha het 3 en sui...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za