Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
Wildsplase (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (1)

Resensies van Chartwell

4.6 / 5  
volgens 9 resensies
Lees regte resensies van Chartwell van 9 geverifieerde gaste.
Indien jy Chartwell besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Chartwell.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Chartwell akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Chartwell Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Chartwell Akkommodasie

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Langtermyn-
verblyf-aanbod!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Lodge in Chartwell

Tumbleweeds Art Gallery Guesthouse is 'n sjiek en omgewingsvriendelike lodge in die Chartwell Bewarea. Die huis bied luukse verblyf en privaatheid in 'n wye, oop omgewing. Al die kamers is ruim en het hul eie badka...

Vanaf
R375
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Chartwell

Great Dane Cottage bied gerieflike verblyf in 3 losstaande eenhede in 'n privaat bewarea in Chartwell. Die eerste kothuis, Adoons, het slaapplek vir 4 in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tw...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Chartwell

Chartwell Manor bied 'n egte Afrika-bosveldervaring in Fourways op 'n landgoed van amper 3 ha. Dit is net 6 km noord van Fourways Mall en Monte Casino, 15 minute se ry van Lanseria Lughawe af en 35 minute se ry van ...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Chartwell

Hoopoe Haven Guest House is 'n klein en rustige gastehuis in die pragtige woonbuurt Chartwell in Johannesburg. Dié grasdak-gastehuis is in sowat 1 ha tuine geleë, met perdry-roetes en luukse afwerkings. Daar is s...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Chartwell

Tanglewoods Country Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n pragtige gastehuis in Chartwell, 6,8 km vanaf Fourways in Johannesburg. Die gastehuis is 2 km vanaf Broadacres-winkelsentrum met winkels, banke, restauran...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Chartwell

Aquanzi Lodge is 'n 4-ster-onderneming en is net enkele minute van die moderne Fourways af, in 'n pragtige inheemse tuin met aalwyne en acacia-bome. Ons bied gemaklike en luukse B&B- en selfsorg-akkommodasie in loss...

Vanaf
R1 860
per nag, vir 2 mense
Hotel in Chartwell

Zulu Nyala Country Manor is in Chartwell aan die buitewyke van noordelike Johannesburg, op 'n pragtige stuk grond van 5 hektaar groot, geleë. Die herehuis is ideaal vir oornagverblyf, konferensies, sakereise, funk...

Vanaf
R1 660
per nag, vir 2 mense
Lodge in Chartwell

Hoyohoyo is 'n Shangaan- / Xitsonga-woord wat gebruik word om 'n entoesiastiese, feestelike en ywerige bui te beskryf. Dít beskryf die tipe verwelkoming wat 'n mens hier by Hoyohoyo ontvang wat alle gaste welkom la...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Chartwell

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Johannesburg, Rhenosterspruit

Offgrid Eco Farm is net 8 km van Lanseria Lughawe en Fourways se vele winkels en restaurante af en bied rustige verblyf op 'n plaas. Offgrid Eco Farm beskik oor nuwe en suite-kamers wat elkeen 'n koningingrootte-be...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR607
R516
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sandton, Johannesburg

Fuss Free in Fourways is op die Cedarview-landgoed in Broadacres op die periferie van die Fourways-area geleë. Dit is sowat 5 km van Fourways Mall en Montecasino af vir flieks, winkels en vermaak. Verblyf is besk...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Chartwell akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za