Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Chelmsfordville besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Chelmsfordville.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Chelmsfordville akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Chelmsfordville Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Chelmsfordville Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kloof, Chelmsfordville

Paperbark Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis in 'n pragtige tuin in Kloof, net 30 minute van Durban se strande af. Dié kothuis het 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste. Daar is 1 badkamer, en 'n oopplan-komb...

Vanaf
R520
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gillitts, Chelmsfordville

Amarilla Luukse Oornagverblyf is in die Vallei van 'n Duisend Heuwels geleë en bied gerieflike verblyf vir 2 in Everton, Gillitts. Dit bied ook maklike toegang tot die M13 en die N3. Die lieflike kamer het 'n kon...

Winter-
aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR750
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Chelmsfordville

Queenz Bed and Breakfast is in Gillitts, Upper Highway, Durban. Verblyf word in 5 individuele kamers gebied. Elke kamer het ‘n yskassie, TV met sekere HDTV-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 2 en suite...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Gillitts, Chelmsfordville

Grassroots Bed and Breakfast word deur die eienaars self besit en bestuur. Ons ligging in Upper Highway, Durban, is uiters rustig, veilig en toeganklik. Ons 3 kamers is goed ingerig en stel besoekers in staat om lek...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Chelmsfordville

Vanaf
R925
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Gillitts, Hillcrest

14 on Neville bied gerieflike verblyf in ’n pragtige grasdak-tuinkothuis in ’n inheemse tuin. Dié kothuis is in ’n rustige buurt in Everton in Gillitts, Durban, met toegang tot winkels en restaurante. Die v...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Hillcrest, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Cybele Lodge is 'n unieke huis wat versteek is in die 1,6-hektaar inheemse tuine van die Everton-bewarea, Suid-Afrika se oudste stedelike bewarea. Bosbokke, duikers, bosvarke en tierboskatte is maar net 'n paar van ...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gillitts, Hillcrest

York House is 1 km vanaf die dorpie Hillcrest langs die beroemde Comrades Maraton-roete in KwaZulu-Natal. Die omgewing spog met pragtige strande, winkelsentrums, kunvlytmarkies, straatmarkte, en is boonop gewild ond...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kloof, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Charlie's Cottage is 'n moderne eenheid op die eienaar se woonerf in die hartjie van Kloof, 'n luukse voorstad van Durban. Dié kothuis het slaapplek vir 2 en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombu...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gillitts, Hillcrest

Masinga bied 'n unieke ervaring tussen geelhoutbome op die eienaar se perseel in Hillcrest. Verblyf word gebied in 'n opgeknapte karavaan met 'n hoë plafon. Die dak is deursigtig sodat gaste onder die sterre kan sl...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kloof, Durban

Lemon Tree B&B is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en in Kloof, Durban geleë is. Die instansie is ideaal geleë, net 30 minute se ry vanaf die strand, Ushaka Marine World, Durban se middestad en ander...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Chelmsfordville akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Hillcrest blad indien jy na meer Hillcrest akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za