Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Chiltern Hill besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Chiltern Hill.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Chiltern Hill akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Chiltern Hill Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Chiltern Hill Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Chiltern Hill

30% af Naweke!
VanafR1 566
R1 096
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durban, Westville

Westville B&B and Conference Centre is 'n gewilde gastehuis met beeldskone en suite-slaapkamers wat oor 3 Westville persele strek, elkeen met 'n pragtige subtropiese tuin en 'n sprankelende swembad. Dis die ideale ...

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
B&B in Durban West, Westville

Faraway Lodge B&B is in 'n rustige keeromstraat in Westville, Durban-Wes geleë. Dié gastehuis is ideaal geleë naby die restaurante, Virgin Active Gimnasium en die Pavilion Winkelsentrum. Verblyf word aangebied ...

Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Durban West, Woodside

The West Wing bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gastesuite met 'n privaat ingang, lugversorging en veilige skadu-parkeerplek op die perseel. Dis skuil op 'n erf in Westville sowat 15 km vanaf Durban se middestad...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
B&B in Westville, Durban

Loeriebos Bed and Breakfast is in Westville, een van Durban se voorstede, sowat 20 km van die middestad af. Die Palmiet Natuurreservaat en die Westelike Binnelandse Roete is in hierdie omgewing. Loeriebos is ideaal ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Durban West, Woodside

Lansdowne B&B is in Westville, 'n mooi en stil woonbuurt in Durban. Die woonbuurt is net 15 km van die stad af en spog met golwende heuwels, boomryke strate, immergroen tuine en kronkelende strome. Verblyf is besk...

Vanaf
R560
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durban West, Berea West

Ons is geleë in 'n stil doodloopstraat in die middel van Westville in 'n woonbuurt genaamd Beverly Hills. Ons is net 8 km van die skilderagtige Durbanstrand af. Edens Guesthouse bied 2 selfsorg-eenhede met lugvers...

30% af Naweke!
VanafR1 356
R949
per nag, vir 2 mense
B&B in Durban West, Woodside

18 Burlington is gerieflike geleë net 'n entjie van Westville Road af, in die hartjie van Sentraal-Westville. Ons het 6 B&B-kamers in 'n stylvolle dubbelverdiepinghuis, 'n losstaande konferensielokaal met sitplek v...

Vanaf
R1 327
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dawncliffe, Woodside

Hoofbeskrywing Ihawu Guest House is ideaal geleë in Westville, met sy talle plaaslike attraksies en vermaakplekke. Ons beroemde Durbanse weer is ideaal vir dae van pret in die son en eindelose aktiwiteite. Daar is...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durban, Westville

One Tree and Palms Self-catering Accommodation is op die eienaar se perseel in Westville geleë 'n tuin-voorstad, 10 km vanaf Durban in die binneland. Die instansie bied veilige parkeerplek en die kothuis het 'n pri...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Berea West, Westville

Winston House bied verblyf in sentraal Westville, Durban. Die gastehuis is naby Westville Country Club, Westville Mall, restaurante, Planet Fitness, Virgin Active en ander geriewe binne 'n 4 km-radius. Die verblyf ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Chiltern Hill akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Durban blad indien jy na meer Durban akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za