Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Christiana

3.5 / 5  
volgens 16 resensies
Lees regte resensies van Christiana van 16 geverifieerde gaste.
Indien jy Christiana besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Christiana.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Christiana akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Christiana Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Christiana Akkommodasie

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Christiana

Asamè @ Oppi-Rivier is aan die oewer van die Vaalrivier die bekoorlike dorpie in Christiana. Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-eenhede of 'n losstaande karavaan. Die 2 eenhede het elk 'n kombuisie wat basies to...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Christiana

Hudji Dudji is op 'n produserende plaas op die N12 en 7 km buite die dorp Christiana geleë. Verblyf by Hudji Dudji bestaan uit die Farmhouse. Die plaashuis is 'n selfsorg-eenheid met 2 slaapkamers, 2 badkamers, ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Christiana

Vaal De Vue Gastehuis is in die dorpie Christiana langs die Vaalrivier. Dié gastehuis bied luukse gehalte verblyf wat ideaal is vir paartjies, sakereisigers of dié wat net ontspanne oornagverblyf soek. Die gasteh...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Christiana

Zarah's Place is in Christiana geleë en is net sowat 800 m vanaf die Vaalrivier. Daar is 2 eenhede met slaapplek vir 10. Elke eenheid het braaigeriewe, 'n TV met DStv en 'n wasmasjien. Daar is ook 'n privaat inga...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Christiana

Diamond Street 12 is in Christiana geleë en bied gehalte-verblyf vir vakansiegangers en sakereisigers. Verblyf word aangebied in 3 ruim slaapkamers en daar is slaapplek vir 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n k...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Christiana

Vaal De Vue - Forsmanstraat 68 is in Christiana geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir sakegeriewe, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is naby 'n rits winkels, restaurante en ander geriewe. Die verblyf ...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Christiana

Bloemheuwel House is 'n tweeslaapkamerhuis net 5 km buitekant Christiana op die Jan-Kempdorp-pad en bied 'n lieflike plaas-atmosfeer. Dit is sowat 100 m van die Amerklaar Pub af op dieselfde perseel. Daar is 'n vier...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Christiana

Riverside Gastehuis is aan die oewers van die Vaalrivier in Christiana geleë. Dit is die ideale verblyf vir groot groepe of gesinne of vriende aangesien daar 14 slaapkamers is. Die 14 slaapkamers het elk 'n koning...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Christiana

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordwes

Eagle Flight Guest Lodges is op die grens van die Noord-Kaap en Noord-Wes geleë, sowat 20 km tussen die Hartswater-, Jan Kempdorp- en Christiana-distrik. Die Vlieg-akademie het 'n 2,2 km landingstrook wat stapafsta...

Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bloemhof, Britten

'Almar Exclusive Game Lodge' is op 'n Wildsplaas in die Bloemhof Distrik geleë, in 'n malariavrye area, weg van die besige stadslewe. Ons is geleë tussen Bloemhof en Christiana op die N12/'Treasure Route', in die ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Christiana akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]