Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Chroom Park

3.7 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Chroom Park van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Chroom Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Chroom Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Chroom Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Chroom Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Chroom Park Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R1 880
per nag, vir 2 mense
B&B in Chroom Park

Oryx Bed and Breakfast is in Mokopane en is ideaal vir sakereisigers en gaste wat die omgewing wil verken voor hulle na die Krugerwildtuin, Botswana of Zimbabwe reis. Dié gastehuis het 4 kamers met slaapplek vir ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Chroom Park

@ The Swallows is 'n bekoorlike gastehuis in 'n stil woonbuurt in Mokopane. Die dorp is in die Waterberg-streek geleë, 'n betowerende landskap met grootliks onontdekte uitsigte op die berge, diep klowe, antieke rot...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Chroom Park

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Mokopane, Kameeldoring Park

Koos se Tondeldoos het 'n nuwe baba - 'n pragtige tuinkothuis! Die kothuis het 2 slaapkamers wat in 'n oud-Engelse styl versier is. Daarenteen is die badkamer baie modern met baie spieëls. Die kothuis het 'n eetka...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mokopane, Kameeldoring Park

Koos se Kardoes is in Kameeldoring Park geleë. Dit is 'n stil deel van die dorpie met kameeldoring, kremetart, koorsboom en geelhoutbome op die perseel. Dit is lekker ver van die besige dorpsdeel. Daar is 4 selfso...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
B&B in Mokopane, Kameeldoring Park

Fourie Straat 199 B&B is geleë in 'n rustige omgewing op die rand van die pragtige bosveld dorp Mokopane, net 2 uur se ry vanaf Gauteng. Dis 'n perfekte oornagbestemming vir reisigers op pad na Botswana, Zimbabwe e...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mokopane, Limpopo

Seba Cottages bied verblyf in Mokopane/Potgietersrust.. Die kamers is gerieflik en skep 'n heerlike atmosfeer. Elke selfsorg-eenheid het 'n TV, lugversorging, verwarmer en kombuisie wat toegerus is. Die eenhede wor...

Vanaf
R1 630
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mokopane, Trim Park

The Platinum Guesthouse is 'n luukse 4-ster-gastehuis in 'n rustige tuin in 'n stil voorstad, net minute vanaf die middedorp. Dié gastehuis bied al die luukshede wat van 'n gastehuis verwag word, insluitend persoon...

Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mokopane, Limpopo

theDOORSinn is in Mokopane in die hartjie van Limpopo geleë. Dié gastehuis is op 'n groot perseel in 'n woonbuurt met groot bome, 'n pragtige tuin, groot swembad en lapa. Daar is 15 kamers met lugversorging en e...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Mokopane, Limpopo

Tranquillity Guesthouse is in Mokopane en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers, gesinne en oornaggaste. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die verblyf beskik oor 6 slaapk...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 1)
B&B in Mokopane, Limpopo

Odelia Guest House is in die rustige en gesogte woonbuurt van Mokopane. Die dorp is in die Waterberg-streek geleë, 'n bekoorlike landskap van onontdekte berguitsigte, diep klowe, antieke rotskuns, deursigtige strom...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Chroom Park akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Mokopane blad indien jy na meer Mokopane akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]