Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Chroom Park

3 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Chroom Park van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Chroom Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Chroom Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Chroom Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Chroom Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Chroom Park Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Chroom Park

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Mokopane, Limpopo

Stutterheim Lodge is in Mokopane geleë en bied gerieflike verblyf in 'n bekoorlike en ontspannende bosveld-atmosfeer. Mokopane is in die Waterberge geleë. Dié streek het 'n betowerende landskap met onontdekte ber...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Mokopane Misty Mountain Lodge is aan die voet van die Waterberge geleë, net 13 km buite Mokopane (voorheen Potgietersrus). Die lodge word omring deur die ongerepte bosveld. Verblyf word aangebied in 4 bekoorlike ...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Chroom Park

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mokopane, Limpopo

Moriti Guest Farm skuil in die hartjie van die Waterberg, net 12 kilometer vanaf Mokopane. Dit is ideaal vir gesinne wat op soek is na 'n skilderagtige selfsorgplekkie waar hulle kan ontspan en hul batterye kan herl...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Nyalange is 'n wildplaas in die bosveld naby Mokopane wat rustige verblyf bied en ideaal is vir 'n gesin of paartjie wat wil wegbreek van die alledaagse gejaag. Dit is ook 'n goeie oornagplek vir gaste wat van Gaute...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waterberg, Limpopo

Kanniedood Guest House is aan die voet van die Waterberge geleë, net 15 km buite Mokopane. Die gastehuis bied B&B-verblyf in 'n stil omgewing. Verblyf word aangebied in 7 kamers, elk met 'n en suite-badkamer. Dit ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R340
per nag, vir 2 mense
Oord in Mokopane, Limpopo

Thabaphaswa Mountain Sanctuary is 'n bosveld-toevlugsoord op die Percy Fyfe-pad net 16 km noord van Mokopane/Potgietersrus in Limpopo. Dit is die ideale oornagbestemming vir reisigers wat onderweg is na die Krugerwi...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Lodge in Waterberg, Limpopo

Baobab Game Ranch is op 'n plaas 37 km vanaf Mokopane geleë. Verblyf word in 3 chalets met 'n gemeenskaplike kombuis, 'n sitkamer met 'n TV en volledige DStv, 'n swembad en 'n braai-area aangebied. Wildritte en v...

Vanaf
R198
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Limpopo

Al Thandiwe Safaris is in die ongerepte bosveld geleë en is een van die grootste wildplase in privaat besit in die Mokopane-streek in Limpopo. Die plaas beslaan 12 000 hektaar en bied selfsorg-akkommodasie wat perf...

Vanaf
R370
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Waterberg, Limpopo

'n Wildsplaas met bekostigbare, plaashuisstyl, selfsorg akkommodasie in 4 gerieflike en-suite slaapkamers wat toegerus is met waaiers, linne en handdoeke. Daar is 2 sitkamers en 'n eetkamer. Die groot kombuis maak o...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Waterberg, Limpopo

Lichenry Bush Lodge is 'n lieflike wildlodge en word privaat besit. Dit is in Nooitverwacht geleë, langsaan die 7000 hektaar Doorndraaidam natuurreservaat in die Waterberg-omgewing. Dié wildlodge het 3 van die Gro...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Chroom Park akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Mokopane blad indien jy na meer Mokopane akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za