Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Chroom Park

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Chroom Park bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.7 uit 5 gekry volgens 3 resensies.

Chroom Park

@ The Swallows

"Baie rustige plattelandse woonbuurt. Dit is nie in die sake gebied nie, maar baie naby, en daar is alles wat jy nodig het. Ek het veilig gevoel en die voëltjies het my vroegoggend ge-serenade - wonderlik."

Chroom Park

Bosveld Le Plek

"Normale woongebied."

Chroom Park

Seba Cottages Guest House

"Jammer al die straatname is weg. GPS wou ook nie die gogga naam van 'n dorp sien nie."